7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gemeenskapsgebaseerde risiko-assesseringsopleiding in Polokwane
Santam het onlangs die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe genader om rampbestuur- en brandweerpersoneel in die Limpopo-streek in gemeenskapsrisiko-assessering op te...
Stellenbosch University
FGGW gee erkenning aan personeel se leer en onderrig prestasies
Die prestasie van personeellede op die gebied van leer, onderrig en evaluering is onlangs gevier by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Hierdie geleentheid was aangebied deur prof Karin...
Stellenbosch University
FGGW beplan nuwe voorkoms vir kliniese gebou se granietrots
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die oog daarop om 'n proses te begin om die granietrots buite die Kliniese gebou met...
Stellenbosch University
Nuwelinge maak kennis met volhoubaarheidsprojekte van US Internasionaal
Sowat 5 000 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) is op Saterdag 10 Februarie 2022 bekend gestel aan die US se sentrum vir volhoubare ontwikkelingsimpak, die SDG/2063 Hub. Dié entiteit is in US Internasionaal se Sentrum...
Stellenbosch University
2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel
Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel. Indien jy beplan om aansoek te doen om in 2023 met ‘n nuwe program te begin, is...
Stellenbosch University
Wêreldbevolkingsdag: Groeiende wêreldbevolking bring unieke uitdagings
Wêreldbevolkingsdag word op Maandag 11 Julie gevier. In 'n meningsartikel vir News24, skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir Lewensloop-gesondheidsnavorsing dat ons dapper leiers nodig het om die uitdagings wat met ʼn groeiende...
Stellenbosch University
Wat neem dit om ’n bedreigde habitat te red of ’n bedreigde spesie van die rand van uitwissing terug te kry?
Hierdie is die kritiese vraag wat deur ’n samewerkende span navorsers en praktisyns gevra word in hulle jongste rondte van befondsing. Aan die kern hiervan is ’n samewerkende vennootskap – bestaande uit navorsers van die Universiteit...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskappe 2023
Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van onderrig en leer betrokke is die geleentheid om hulle OLA-kundigheid op...
Stellenbosch University
Cher Petersen: Uitdagings lei van BSc na media
Ontmoet vir Cher Petersen, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se merkwaardige alumnae. Cher glo jy moet elke geleentheid aangryp wat jou nader bring aan wat jy uit die lewe wil hê. Gedurende haar finale hoërskooljaar in 2012, het...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Melany le Roux
Melany le Roux is die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuurder van Sekuriteitstelsels en Intelligensie by Kampussekuriteit. Sy en haar span werk onverpoosd om die kampusgemeenskap met enige sekuriteitsverwante sake te ondersteun...