7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Naweek-operasies knip waglys kort vir borskankerpasiënte
Toe dr Ilna Conradie verlede jaar op soek was na alternatiewe maniere om die borskankerchirurgie-waglyste by Tygerberg Hospitaal (TBH) te verkort, het sy op Project Flamingo afgekom. Dit is 'n liefdadigheidsprogram wat "inhaal"-operasies...
Stellenbosch University
SUNFin-span gereed om in Julie 2023 lewendig te gaan
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort 'n nuwe finansiële stelsel hê. Die SUNFin-projek het sy finale fase bereik voordat dit in Julie vanjaar lewendig gaan. 'n Omvattende toetstydperk, wat noodsaaklik is om 'n suksesvolle...
Stellenbosch University
Navorsing oor botsingvoorkoming kan gebruik van hommeltuie ’n hupstoot gee
Outomatisasie het tot 'n toename in die gebruik van onbemande lugvoertuie, algemeen bekend as hommeltuie, gelei en gebruikers wissel van die filmbedryf tot landboutoepassings en militêre operasies. Hierdie sterk styging hou nuwe uitdagings...
Stellenbosch University
Alumna sien uit om 'lewens ten goede te beïnvloed'
Dit is nie hoe jy begin nie, maar waar jy eindig – dit is die les wat die eerstegenerasiestudent Agnes Molebatsi moes leer op haar hoëronderwysreis aan die Universiteit Stellenbosch (US). Maar gelukkig vir haar was dit 'n les wat veel meer...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Selina Seshabela
Selina Seshabela staan aan die stuur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Kontak- en Kliëntedienssentrum, die eerste kontakpunt vir belanghebbendes wat op soek is na hulp met 'n verskeidenheid US-verwante sake. Die Kontak- en...
Stellenbosch University
US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit aansluit om 'n gesamentlike pos as professor in die Departement Mikrobiologie en die...
Stellenbosch University
Medewerking tussen US en nuwe Gilde-ARUA-CoRE ’n mylpaal vir formulering van beleide vir volhoubare ontwikkeling in Afrika
Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (ARUA) en die Gilde van Europese Navorsingintensiewe Universiteite (die Gilde) het drie nuwe Afrika-Europa-klusters van navorsingsuitnemendheid, ook bekend as CoRE's, in September verlede jaar...
Stellenbosch University
Sprekers inspireer nuwe Maties
'n Skare van nagenoeg 5 000 nuwe Maties en hul ouers het Donderdagaand (21 Januarie) die Danie Craven-stadion by Coetzenburg op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) volgepak vir die instelling se amptelike verwelkomingseremonie...
Stellenbosch University
Eerste M-graad in aandagtigheid by US behaal
Een van vanjaar se talle unieke gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan dié van Nikki Boyd wees – die eerste student wat met ʼn MPhil-graad in aandagtigheidsnavorsing (“mindfulness research") van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Van kaalvoet skool toe stap tot doktorsgraad
Ná jare van volharding, toewyding en harde werk, het die akademiese loopbaan van dr Simthembile Xeketwana, 'n dosent in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) vandeesweek 'n hoogtepunt bereik toe hy sy sesde...