7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Transformasie onder die soeklig by studenteberaad
As deel van hul pogings om 'n transformerende Universiteit Stellenbosch (US) te kweek, het die Afdeling Studentesake onlangs hul heel eerste beraad oor studentetransformasie aangebied. Die beraad, wat by die Stellenbosse Instituut vir...
Stellenbosch University
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem. Onder hierdie vroue was duisende studente wat in die strate gemarsjeer het in reaksie op die gewelddadige moorde op...
Stellenbosch University
Kwessie van tyd voor Covid-19 in Afrika bevestig word, waarsku epidemioloog
Ons behoort binne die volgende maand te weet of die nuwe koronavirus ook op die Afrika-vasteland aangekom het. Intussen bly voorkomingsmaatreëls, soos isolasie van pasiënte en voorsorgmaatreëls op lughawens, vir eers die mees doeltreffende...
Stellenbosch University
Blink toekoms wink vir dr Lungiswa Nkonki
ʼn Blink toekoms wink vir dr Lungiswa Nkonki, 'n senior dosent in die Departement Globale Gesondheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), wat gekies is om aan die “Future Professors Programme" (FPP) deel te neem. Die FPP – ʼn nasionale...
Stellenbosch University
Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023
Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal en bestaan uit verskeie geleenthede om...
Stellenbosch University
Wyn is ’n wenbelegging – US ontwikkel SA se eerste indeks vir goeie wyn
Dit is algemene kennis dat niks beter verouder as 'n goeie wyn nie, en nou het 'n span van die Universiteit Stellenbosch finansiële kundigheid en wynkunde gekombineer om 'n indeks vir goeie wyn te skep wat die positiewe waarde van die...
Stellenbosch University
Inklusiewe werkruimtes moet vir mense met gestremdhede geskep word
Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede Maatskappye is Sondag 3 Desember gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf Natasha Maclean en prof Lieketseng Ned van die Sentrum vir Gestremdheids- en Rehabilitasiestudies dat...
Stellenbosch University
Prof Rong-Jie Wang help om SA se energiedoeltreffendheid, kragopwekkingsvermoë te verbeter
Prof Rong-Jie Wang van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurwese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Elektriese masjientegnologie: Innovasie en navorsing' gelewer. Wang het aan...
Stellenbosch University
US ook by skool oor wetenskapdiplomasie in Venesië
Die Venesiese Internasionale Universiteit (VIU) het van 18 tot 24 Julie 2022 'n somerprogram oor wetenskapdiplomasie aangebied. Deelnemers het van oor die hele wêreld gekom, onder meer twee van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal...
Stellenbosch University
Multidissiplinêre span van US ontwikkel prototipe van ’n ekovriendelike windleser
'n Multidissiplinêre span van vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n prototipe van 'n ekovriendelike windleser vorendag gekom waarmee hulle R10 000 losgeslaan het in die SDG-Challenge South Africa 2023...