7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Dis eienaarskap, eerder as leierskap,' sê Rassie
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge (DAR) het onlangs die eerste van 'n reeks gesprekke met plaaslike en internasionale leiers, getiteld Matie Crest Talks, geloods. Sowat 1 600 alumni, skenkers en...
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Juan Ontong
Die feit dat hy 'n Toekenning vir Voortreflike Onderrig vir 2020 van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, getuig van mnr Juan Ontong se harde werk en passie vir onderrig en leer. Ontong, 'n dosent by die Skool van Rekeningkunde...
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Shantelle Weber
Die feit dat sy een van die 2020-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020 in die afdeling vir ontluikende dosente was, beteken die deure het nie net vir haar geopen nie, maar ook vir...
Stellenbosch University
US geologiestudent kry toptoekenning by internasionale konferensie
Navorsing oor die oorsprong van goudneerslae in die Kibali-streek van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), het aan 'n geologiestudent van die Universiteit Stellenbosch (US) die toekenning vir die beste studentevoordrag besorg by die...
Stellenbosch University
Eerstejaars in eerste virtuele verwelkoming aangemoedig om diversiteit te omarm
Eerstejaar-studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is die eerste keer in die geskiedenis virtueel by die Tygerberg-kampus verwelkom, waar hulle die volgende vier tot ses jaar sal...
Stellenbosch University
Tyd vir nuwe IHO-perspektiewe in 2021
Ek het my vorige brief afgesluit met die woorde: “Die nuwe internasionaliseringslegkaart kan dalk selfs sonder 'n raam wees – net eindelose lug en wolke – 'n herstel van die natuur en 'n terugkeer na die basiese …" Die jaar 2021 sal...
Stellenbosch University
Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020
Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong Sentrum vir Wiskunde en Wetenskap in Umlazi hom bygestaan het om sy punte in...
Stellenbosch University
US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand
Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou en sy studies voltooi, kom wat wil. Op Woensdag, 16 Desember 2020 word Makhanya se...
Stellenbosch University
Nuwe eenheid ʼn hupstoot vir beeldingsnavorsing
ʼn Nuwe, hipermoderne kerngeneeskunde-beeldingseenheid, wat na verwagting groot voordele vir veral navorsing oor tuberkulose (TB) sal inhou, word tans by die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel. Die Nodus vir Infeksiebeelding (NII) word...
Stellenbosch University
Nog ’n internasionale FLAIR-beurs vir US-ingenieursnavorser
'n Navorser en dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om nog befondsing deur die FLAIR (Future Leaders – African Independent Research) samewerkingstoekenning te verseker nadat sy verlede jaar (2019) deur die...