7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akademiese aktivisme kan bydra tot volhoubaarheid van ons demokrasie
Ons hoër-onderwysinstellings kan ʼn belangrike bydrae lewer om die nalatenskap van ongelykheid en ongeregtigheid te help oorkom, skryf prof Nuraan Davids van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian (14...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Charl Davids
Charl Davids is adjunkdirekteur by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO), bestuurder van die SSVO se Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste, sowel as koshuishoof van Huis Visser. Die wete dat hy 'n...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Jerusha Naidoo
Jerusha Naidoo werk in Inligtingsoorsigbestuur se Sentrum vir Institusionele Inligting. Hierdie institusionele inligtingsbeampte geniet veral die samewerkingskultuur by die Universiteit Stellenbosch. In die maand van Werkersdag vertel ons...
Stellenbosch University
Interessante feite oor hoe Suid-Afrikaners hul wyn kies
Smaak, aanbevelings deur vriende en kenners, wyndruifvariteite en handelsmerke is maar net van die goed wat Suid-Afrikaners oorweeg wanneer hulle 'n bottel wyn koop. Dit is volgens prof Marlize Terblanche-Smit van die Universiteit van...
Stellenbosch University
US-musiekgraduatus mik na New York
’n Musiekmeester van die Universiteit Stellenbosch (US), Christopher Njapha, is ’n sprekende voorbeeld daarvan dat harde werk vrugte afwerp. Njapha, wat in 2020 Sy BMus-graad aan die US behaal het onder leiding van Babette Roosenschoon van...
Stellenbosch University
WWF-verslag: twee-derde afname in wildlewe populasies sedert 1970
Prof Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch is een van 125 spesialiste vanoor die wêreld wat bygedra het tot die Wêreld Wildlewe Fonds (WWF) se Living Planet 2020 verslag wat vandag gepubliseer is. Prof Midgley, 'n internasionaal...
Stellenbosch University
Gesiggestremdheid verhinder nie Loandrie om te presteer nie
Nadat sy die afgelope vier jaar aan haar studies vir haar Baccalaureus-graad in Maatskaplike Werk gewy het, sal Loandrie Potgieter een die 5 853 studente wees wat vandeesweek hul kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
Biodiversiteit van natuurlike woude buffer felheid van uitheemse boomindringing
'n Nuwe studie wat hierdie week in Nature gepubliseer is, het gevind dat die inheemse biodiversiteit van natuurlike woude, grootliks die felheid van uitheemse boomindringing teenwerk. Die slegte nuus is egter dat die méns steeds meestal...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Om armoede en ongelykheid in gesondheid in Afrika aan te spreek
Terwyl die wêreld met die COVID-19-pandemie voortworstel, staar baie armer lande, veral in Afrika, ontsaglike ongelykhede in gesondheid weens armoede en benadeling wat die gemeenskap raak, in die gesig. Dit is vir Ronelle Burger, 'n...
Stellenbosch University
US Dataskool het ‘mededingende voorsprong’, sê nuwe stuurman
Prof Kanshukan Rajaratnam het onlangs by die Universiteit Stellenbosch aangesluit as die nuwe direkteur van die US se nuutgevestigde Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke. En hy was van die afskop af bemoedig deur “hoe belangrik die...