7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Prof Nox Makunga
Na die verwerwing van haar doktorsgraad in 2004, het prof Nox Makunga van die Departement Plant- en Dierkunde in 2005 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit en haar gou as ʼn voorste navorser oor Suid-Afrika se medisinale plante...
Stellenbosch University
Diepbrein-stimulasie word eerste keer by Tygerberg ondergaan
ʼn Man met tardiewe distonie, ʼn toestand wat deur abnormale bewegings gekenmerk word, het dramaties verbeter nadat hy diepbrein-stimulasie (DBS) by die Tygerberg-hospitaal ondergaan het. Die DBS-inplanting was ʼn eerste vir dié hospitaal en...
Stellenbosch University
SA nog nie van onverwekte trauma genees
Ons kan nie bekostig om aanhoudend die onafgehandelde taak van die genesig van ons nasie en die hantering van onverwerkte (of te wel frozen) trauma te ignoreer nie. Só meen prof Christo Thesnaar van die Departement Praktiese Teologie en...
Stellenbosch University
FGGW-personeel en -studente dra snaakse sokkies om te wys hulle gee om
Meer as 2000 personeellede en studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het helder, snaakse en nie-bypassende sokkies aangetrek op #CrazySocks4Docs-dag (Vrydag 7 Junie 2019) om...
Stellenbosch University
FGGW lui nuwe era in met onthulling van Fakulteitshandves
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag sy Fakulteitshandves onthul – ʼn eerste vir ʼn fakulteit van dié instelling.Prof Jimmy Volmink, Dekaan van die FGGW, het gesê:...
Stellenbosch University
Topdosente 2019
Die name van die algehele wenners van die Fakulteit se 2019-topdosentkompetisie is by 'n glansgeleentheid Vrydagaand (18 Oktober) op die Beyerskloof-landgoed aangekondig. Die kompetisie, wat jaarliks deur Die Burger geborg word, is vanjaar...
Stellenbosch University
Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer
Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag te skryf of sommer net ʼn lekker gesprek te geniet. Die kennis om doeltreffend te...
Stellenbosch University
FGGW-dosent se toekenning bevorder palliatiewe geneeskunde
Dr Henriette Burger van die Afdeling Stralingsonkologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n ASCO IDEA-toekenning ontvang van Conquer Cancer, en het in Junie na Chicago gereis om dit in ontvangs te...
Stellenbosch University
Munisipaliteite moet meer doen om gemeenskappe se probleme op te los
Met die oog op munisipale verkiesings later vanjaar, probeer dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn artikel vir News24 (11 Mei) aantoon waarom plaaslike regeringslui meer aandag aan gemeenskappe se probleme behoort te...
Stellenbosch University
Opgeknapte US Biblioteek sal kan kers vashou by wêreld se beste
Die uitgebreide opknappings aan die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek is in volle gang en op koers om teen die begin van November 2021 klaar te wees. Die vernuwings van R20,5 miljoen maak deel uit van die Kampusvernuwingsprojek en...