7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘n Nuwe wêreldwye puntestelsel wys Afrika raak agter met gesondheidsdoelwitte
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. In September 2015 the United Nations General Assembly set the global development agenda for the next 15 years. The adoption of the new...
Stellenbosch University
Waterverbruik en dehidrasie: ʼn Dermatoloog se perspektief
Dehidrasie weens ʼn gebrek aan voldoende waterinname kan die menslike vel beïnvloed, wat weer ander gesondheidsuitdagings kan meebring. ʼn Tekort aan vloeistofinname oor ʼn lang tydperk kan gevaarlik vir mense wees, sê dr Suretha Kannenberg...
Stellenbosch University
Wêreldwaterdag: FGGW maak goeie vordering met behaling van waterdoelwitte
Wêreldwaterdag (22 Maart 2021) is ʼn ideale tyd vir Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe om te bepaal hoe ver ons gevorder het wat betref die waardering van water – die kosbare natuurlike hulpbron...
Stellenbosch University
Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen, Wallis en die Wêreldkoorspele in Tshwane
Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op 'n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem. Die toer skop 1 Julie af met 'n konsert in die opgeknapte, pas heropende Purcell Room in...
Stellenbosch University
Studente en leerders van Stellenbosch en omgewing skitter in SA Chinese Bridge-wedstryd 2023
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en leerders van die Kaapse Wynlanddistrik het die afgelope paar maande uitgeblink in die Suid-Afrikaanse ronde van die jaarlikse Chinese Bridge-wedstryd, waarvoor die Confucius-instituut by...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch se nuwe Techpreneurship Sentrum oorbrug gaping tussen die akademie en werksgeleenthede
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab in vennootskap met die US Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke stel in Februarie 2021 die nuutgestigte US Techpreneurskap-sentrum bekend. Die doel is om aan finalejaar-studente en/of onlangse...
Stellenbosch University
Nuwe era breek aan met toekenning van NITheCS aan die Universiteit Stellenbosch en konsortiumvennote
'n Nuwe era het vir die teoretiese en berekeningswetenskappe in Suid-Afrika en verder aangebreek met die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) en die Nasionale Navorsingstigting (NNS) wat die aansoek van die Universiteit...
Stellenbosch University
Die Dekaan van Stellenbosch woon 'indaba' oor opvoeding en samewerking met vooraanstaande bosbouverteenwoordigers by
Die Landbouwetenskappe dekaan, prof. Danie Brink, het vroeër die maand deelgeneem aan 'n vergadering met sleutelspelers en personeel van die Departement Bosbou en Houtwetenskappe. Die doel van die vergadering, wat aangebied is deur York...
Stellenbosch University
Stellenbosch-dokter lei deurbraak-navorsing om pre-eklampsie, ʼn dodelike swangerskap-komplikasie, te beveg
ʼn Potensieel lewensreddende deurbraak in die behandeling van premature pre-eklampsie, ʼn gevaarlike komplikasie van swangerskap, is deur ʼn span Suid-Afrikaanse en Australiese navorsers onder die leiding van die Universiteit Stellenbosch (US...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Afrika se Sonkrag-aangedrewe Motorfiets Begin 6 000 km-toets van Nairobi na Stellenbosch
Hierdie projek volg ’n sonkrag-aangedrewe elektriese motorfiets wat ’n 6 000 km-reis van Nairobi na Stellenbosch voltooi om die praktiese gebruik van skoon energievervoer in Afrika te demonstreer. Die inisiatief, ’n samewerking tussen...