7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ligter velpigmentasie gekoppel aan vinnig evolerende geen
Bevolkingsgroepe van inheemse mense in suider Afrika dra ʼn geen wat ligte velkleur veroorsaak, en wetenskaplikes het nou die vinnige evolusie van hierdie geen in onlangse menslike geskiedenis geïdentifiseer. Die geen wat ligter...
Stellenbosch University
US aan voorpunt van molekulêre beelding in Afrika danksy NEP-toekennings
Danksy twee suksesvolle aansoeke by die Nasionale Toerustingsprogram (NEP) gaan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) twee hipermoderne laboratoriuminstrumente bekom wat tot op...
Stellenbosch University
Eerste kohort deelnemers voltooi die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram
Drie en vyftig deelnemers aan die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram (Extended Education Practitioner Training Programme, EEPTP) het Saterdag 23 Januarie 2019 hul kortkursussertifikate by hul kursusgradeplegtigheid by die Adam...
Stellenbosch University
Nuwe internasionale internskap vir meesterstudente in Verpleegkunde ’n sukses
Die voorkeurvennootskap tussen Universiteit Stellenbosch (US) en die Katholieke Universiteit Leuven in België is versterk met 'n internskap vir meesterstudente in Verpleegkunde by die FGGW se Departement Verpleeg- en Verloskunde. Die...
Stellenbosch University
Top leerders van top skole behoort top universiteit te kies
"Julle kom van top skole waar julle as een van die drie top leerders van jul skool gereken word. Julle moet darem seker dan 'n top graadprogram by 'n top universiteit kies vir jul studie, of hoe?" Dit was die woorde van August Engelbrecht...
Stellenbosch University
Syfers vertel die suksesverhaal van die 2018 Schumann-medaljeontvanger
Toe Gerben Draaijer, die ontvanger van die 2018 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, as matriekleerder in Paul Roos Gimnasium moes besluit wat hy wou studeer, het hy geweet...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gelykwaardigheid versterk sy bemiddelingsprogram
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) het onlangs 'n groep van 16 Universiteit Stellenbosch (US) personeellede as bemiddelaars verwelkom nadat hulle die US Werkplek Bemiddelingskursus suksesvol voltooi het. Die kursus is oor vyf dae...
Stellenbosch University
Moenie dat iemand jou vertel jy kan nie
Reeds in Graad 9 het die 15-jarige Jenny Pienaar besluit dat sy 'n prokureur wil wees. Toe sy egter vind dat sy nie Privaatreg 1 kon slaag toe sy vir 'n BA Regte-graad studeer het by Maties nie, het sy gedoen wat slegs 'n student met blinde...
Stellenbosch University
Dr Naude dien op Ministeriële Komitee oor Mortaliteit en Morbiditeit in Kinders
Ongeveer 40 uit elke 1000 babas wat lewendig gebore word in Suid-Afrika, sal voor hul eerste verjaarsdag sterf. En tot soveel as 33 kinders per 1000 lewendgeboortes sal doodgaan voor hul vyfde verjaarsdag. “Suid-Afrika tel onder die boonste...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Dr Ronel Retief
Dr Ronel Retief is 'n baanbreker. Aan die begin van die jaar het sy amptelik die posisie as Registrateur by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeneem, wat haar die eerste vrou by die instelling maak om hierdie sleutelrol te beklee...