7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Susters vang saam grade in polimeerwetenskap
Die Harmzen-susters van Melkbosstrand het nie net dieselfde wetenskaponderwyseres by Hoër Meisieskool Bloemhof gehad nie, maar vandeesweek vang hulle onderskeidelik 'n PhD en MSc-graad in polimeerwetenskap onder leiding van dieselfde...
Stellenbosch University
Fakulteit is trots op studentesukses
In die onlangse Maart-gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) is meer as 1500 grade en diplomas aan studente in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die grootste fakulteit aan die US, toegeken. Dit bring dié...
Stellenbosch University
Studente entoesiasties oor 100-uur uitdaging
“Die 100-ure gemeenskapsdiens wat op my universiteitsuitslae gemeld word vertel aan toekomstige werkgewers van my karakater en my liefde vir gemeenskapsdiens. Die 100 ure sal die res van my lewe deel wees van my en is daarom vir my van...
Stellenbosch University
Eerstejaarstudente in gesondheids-wetenskappe as ‘pioniers’ verwelkom
Getrou aan sy toewyding tot vernuwing en uitnemendheid in die onderrig van gesondheidswetenskappe, het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) sy eerstejaarstudente bekend gestel...
Stellenbosch University
Nuwe US-visie en -strategie in die pylvak
3 Mei 2018 Baie dankie aan elkeen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeesjaar spesiaal help maak. Vanjaar kyk ons egter nie net terug op die verlede nie, maar ook vorentoe – na die pad wat ons nog móét loop. Ons huidige roetekaart...
Stellenbosch University
#Maties100 gereed vir Kaapstadse Fietstoer
#Maties100 gereed vir Kaapstadse Fietstoer Ter herdenking van die Universiteit Stellenbosch (US) se eeuwording, sal 'n groot groep personeellede, studente, alumni en vriende van die Universiteit op 11 Maart 2018 aan die Kaapstadse...
Stellenbosch University
Hoogtepunte van die US se Eeufeesjaar
In ʼn onlangse videoboodskap aan belanghebbendes kyk prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), terug op 2018, die instelling se historiese eeufeesjaar. Hier is sy toptienhoogtepunte: Die US lewer...
Stellenbosch University
100 Jaar van uitnemendheid gevier by Voedselwetenskap
Maties spog met 'hoë-gehalte' onderrrig in voedselwetenskap Alumni van Voedselwetenskap het op 7 Augustus 2018 saam gekuier en deur die oë van onder andere Profs Wim de Villiers, Gunnar Sigge, Pieter Gouws en Marena Manley 'n terugblik oor...
Stellenbosch University
Prestigeryke Rhodes-studiebeurs aan FGGW-gegradueerde toegeken
Dr Nabeelah Kajee, wat haar MB,ChB-graad cum laude aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het, is aangewys as een van die ontvangers van die prestigeryke Rhodes...
Stellenbosch University
Studente bemoedig deur Woordfees-feesgangers se bereidwilligheid om isiXhosa te leer
Opvoedkunde-studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat aan die #Amagama-projek by vanjaar se Woordfees deelgeneem het, was aangenaam verras deur mense se bereidwilligheid om isiXhosa te leer. Amagama beteken “woordeskat" in...