7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Onthou om deel te neem aan die kultuur- en klimaatsopname
Alle personeellede van die Universiteit Stellenbosch word vriendelik daaraan herinner om asseblief aan die Universiteit se kultuur- en klimaatsopname deel te neem. Met dié opname wil die US om gehalte- en bedryfsredes die bestuur se...
Stellenbosch University
Topdosente van fakulteit vereer
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie is Vrydag, 6 Oktober, met 'n glansryke geleentheid by Clos Malverne Restaurant buite Stellenbosch afgesluit. Die Fakulteit wys elke jaar sy topdosente aan in 'n...
Stellenbosch University
Tygerberg-biblioteek kry nuwe hoof – én nuwe baadjie
Van musiek na agriwetenskap en uiteindelik geneeskunde is die loopbaanpad wat Yusuf Ras oor bykans 25 jaar geloop het. As bibliotekaris aan die Universiteit Stellenbosch (US) het hy oor die jare vele studente op die regte navorsingspad...
Stellenbosch University
Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses
Selfs fisici moet duidelik kan kommunikeer en hul werk aan mede-werkers en die algemene publiek kan verduidelik. Dit was die sentrale boodskap wat aand studente en personeel van die Departement Fisika oorgedra is ná 'n praatjie deur US...
Stellenbosch University
Gey van Pittius aan die stuur van navorsingskomitee
Prof Nico Gey van Pittius, die Visedekaan: Navorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs as voorsitter aangewys van die Wes-Kaapse Provinsiale...
Stellenbosch University
Student stoei met buffels, kamp, om graad te kry
Bykans 230 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul grade by vandeesweek se gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch ontvang. Vir die meeste van hierdie studente verteenwoordig dit die...
Stellenbosch University
Naweek-operasies knip waglys kort vir borskankerpasiënte
Toe dr Ilna Conradie verlede jaar op soek was na alternatiewe maniere om die borskankerchirurgie-waglyste by Tygerberg Hospitaal (TBH) te verkort, het sy op Project Flamingo afgekom. Dit is 'n liefdadigheidsprogram wat "inhaal"-operasies...
Stellenbosch University
Studente vier Kultuurdag
Internasionale studente wat die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se intensiewe Engels- program, die Intensive English Programme (IEP), volg, het Kultuurdag vanjaar op 18 Mei op ʼn besonderde en opwindende manier gevier. Die Verenigde...
Stellenbosch University
Robins-memoires een van vyf op kortlys vir die Sunday Times Alan Paton-toekenning
Prof Steven Robins, 'n sosiale antropoloog en akademikus aan die Universiteit Stellenbosch, se memoires, Letters of Stone, is een van vyf boeke wat vir die Sunday Times Alan Paton-toekenning vir niefiksie genomineer is en die kortlys vir...
Stellenbosch University
Ontmoet die KUZE – ’n vernuwende produk wat kindergesondheid bevorder
Navorsers van die Afdeling Fisioterapie aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ’n multifunksionele, innoverende produk ontwerp wat leerders van jongs af aanmoedig om gesonder te...