7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
TB bly dalk in longe na ‘genesing’
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bewyse gevind wat daarop dui dat die bakterieë wat tuberkulose veroorsaak ( Mycobacterium tuberculosis) dikwels in die longe agterbly na afloop van suksesvolle behandeling. Hierdie...
Stellenbosch University
US verwelkom finansiële ondersteuning vir arm- en werkersklasfamilies
"Ons verwelkom die addisionele finansiële ondersteuning aan arm studente en werkersklas-families (die sogenaamde verlore middelgroep of 'missing middle') ," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer
Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) se...
Stellenbosch University
US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is
Prof Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die nuwe dekaan van die Fakulteit Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW) aangestel. Sy...
Stellenbosch University
Die bevordering van die US se internasionaliseringsagenda
Soos die bekende sêding lui, is verandering die enigste konstant. Nêrens is dit meer sigbaar as in die dinamiese landskap van globale hoër onderwys nie. Die sektor ontwikkel voortdurend, breek nuwe grond oop en herskep tradisionele grense...
Stellenbosch University
VK-Afrika navorsingsprojek steun moeders se geestesgesondheid met musiek
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) neem deel aan ʼn internasionale projek wat ondersoek hoe musiek verwagtende moeders se geestesgesondheid kan ondersteun. Die projek, 'Community Health Interventions through Musical Engagement...
Stellenbosch University
Verklaring: Raadsbesluit - Wilgenhof
VERKLARINGRaadsbesluit: Wilgenhof 1 November 2024 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy buitengewone vergadering wat vandag (Vrydag 1 November 2024) gehou is, besluit om die aangeleentheid van die Wilgenhof-paneel se...
Stellenbosch University
Eerste waarneming van skaars sifonofoor in Valsbaai, Suid-Afrika
Wetenskaplikes het die eerste gedokumenteerde verskyning van die seldsame sifonofoor Rhizophysa eysenhardtii in Valsbaai, Suid-Afrika, aangeteken. Hierdie ontdekking, gepubliseer in die vaktydskrif African Invertebrates, brei die bekende...
Stellenbosch University
US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word
Met 'n navorsingstoekenning van die Ocean Stewardship Fund (OSF) hoop Lindiwe Makapela, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), om uiteindelik haar droom te versesenlik om 'n orka-spesialis te word. Sys is een van 32 navorsers...
Stellenbosch University
KI maak dit makliker om TB in Afrika suid van die Sahara te diagnoseer
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) speel ʼn leidende rol in ʼn globale proefneming wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) ondersoek om die diagnose van tuberkulose (TB) te verbeter. Die projek het ten doel om ʼn...