7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rekenaarsentrumstoele ‘n pyn in die nek (en rug) vir leerders
Die onvoldoende sitplekke wat in rekenaarsentrums by verskeie skole in die Wes-Kaap verskaf word kom onder die soeklig tydens Skoolgesondheidsweek, 4 tot 8 Maart. Die stoele wat leerders tans gebruik in rekenaarsentrums by skole mag dalk...
Stellenbosch University
Talle medaljes vir Maties Parasport-atlete
Verskeie lede van die Maties Parasport-klub het verlede week by die Nedbank Nasionale Kampioenskap vir persone met gestremdhede nasionale kampioene in hul onderskeidelike dissiplines geword en sommige het selfs Paralimpiese kwalifiserende...
Stellenbosch University
Twee Maties op pad na Engeland vir 0.20-rugbytoernooi
Niks wat die moeite werd is, is maklik nie… Dit is die oortuiging waaraan Edwill van der Merwe, eerstejaarstudent in die Departement Sportwetenskap en Junior Springbok-rugbyspeler, vashou as dinge moeilik raak. Van der Merwe en sy...
Stellenbosch University
Sewekampatleet wil ander inspireer om ook groot te droom
Vir Nienka du Toit (19), die SA Junior sewekampkampioen en eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch, is dit nie ongewoon om drie uur per dag op die atletiekbaan en in die gimnasium deur te bring nie. Sy het as graad 9-leerder...
Stellenbosch University
Nuwe manlike voorbehoedmiddel revolusionêr, sê kenner
'n Nuwe metode van manlike voorbehoeding wat net so doeltreffend soos 'n vasektomie is, maar heeltemal omkeerbaar is en min of geen newe-effekte het nie, sal na verwagting binne die volgende twee jaar beskikbaar wees. "Indien dit suksesvol...
Stellenbosch University
Militêre Akademie voltooi uithou-wedren vir liefdadigheid
Die studente van die Militêre Akademie, wat die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Krygskunde gebaseer in Saldanha huisves, nader die eindstreep van die jaar se 'Trans Enduro' resies. (Volledige Afrikaans volg binnekort) Each year...
Stellenbosch University
Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselle
Prof Ben Loos, hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenskappe, sal die uitdagende Comrades Marathon (ook bekend as die “the ultimate human race") aanpak om geld in te samel vir natuurwetenskap-studente...
Stellenbosch University
Bou bande deur die hele Afrika
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se portefeulje vir Afrikavennootskapsontwikkeling vorder fluks met die fasilitering van samewerking en vermoëbou tussen instellings op die vasteland. Die portefeulje, wat in US Internasionaal...
Stellenbosch University
Paralimpiese atlete kry helde-ontvangs in Kaapstad
"Ons is trots op julle" en "Julle inspireer ons". Met hierdie boodskappe op plakkate het aanhangers van die Wes-Kaap se Paralimpiese atlete hulle Dinsdag by die Kaapstad Internasionale Lughawe verwelkom. Altesame 14 van Suid-Afrika se 17...
Stellenbosch University
Maties Sport vier studente-atlete se uitnemende prestasie
Vier studente se sportprestasies op internasionale vlak is vereer toe hulle by Maties Sport se jaarlikse toekenningsaand as die sportmans en sportvroue van die jaar vir 2016 aangewys is. Die aand is op 19 Oktober aangebied. Die tweemalige...