7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Living with little Monsters amptelik bekend gestel
Personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs byeengekom om die amptelike bekendstelling van die boek Living with little Monsters te vier. Die publikasie is 'n wetenskaplike huishoudelike handleiding vir die gewone...
Stellenbosch University
FGGW navorser-dokter gekies vir gesogte globale leierskap-program
Dr Elouise Kroon was een van slegs 21 “Jong Dokter-leiers" ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se leierskapontwikkelingsprogram van die InterAcademy Partnership (IAP), wat onlangs in Berlyn, Duitsland, plaasgevind het. Die...
Stellenbosch University
Minister Mbombo verwelkom eerste Verpleegkunde afgestudeerdes by die gesondheidsorgstelsel
Verpleegkunde vereis dat jy meer as net jou hande en kop gebruik – jy moet ook jou hart inspan ter wille van jou pasiënte. Dit was die boodskap wat die Wes-Kaapse Provinsiale Minister van Gesondheid en Welstand, dr Nomafrench Mbombo...
Stellenbosch University
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV
Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal op Saterdag 18 September en Sondag 19 September 2022 om 14:00 en 18:00. Kaartjies...
Stellenbosch University
Pandemie se impak op vrouewetenskaplikes
Vrydag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Linda Zuze (IDinsight Suider-Afrika / Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid – ReSEP) oor die impak van die...
Stellenbosch University
“Bly ontvanklik vir die ervaring”
Robert Kotze, senior direkteur van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal, het Maandag 7 Februarie 2022 meer as 420 internasionale studente op kampus verwelkom vir die amptelike aanvang van hulle kontak-oriëntering. Vanjaar se...
Stellenbosch University
Waardevolle nagraadse vaardighede in wetenskap spoel oor na loopbaan in tekstielontwerp
“Ek geniet dit regtig om bewustheid, bewondering en respek vir die Kaapse flora en fauna te skep deur middel van mooi en elegante funksionele kuns wat 'n groot gehoor kan bereik." – Dr Michelle Jooste, PhD in Plantkunde (2019) Dr Michelle...
Stellenbosch University
Praktiese veldvaardighede kardinaal vir interpretasie van komplekse geologiese terreine
“Om as raadgewende geowetenskaplike te werk, kan jy die beste van twee wêrelde hê. Daar is tye wat ek na vreemde lande gevlieg word om plekke te besoek wat ek andersins nooit sou gesien het nie. Ek beleef die plaaslike kultuur en ontdek...
Stellenbosch University
Aardwetenskap-studente skitter by wêreldkonferensie oor mineraaleksplorasie
Yann Waku en Steve Chingwaru, nagraadse studente in die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs onderskeidelik die eerste en derde prys verower in die kategorie vir aanlyn MSc-aanbiedings by die...
Stellenbosch University
Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais
Beste studente en kollegas,Teen hierdie tyd is julle deeglik bewus van die voorval by Huis Marais wat Sondagoggend vroeg op 'n selfoonvideo vasgevang is. Dit is heeltemal te verstane dat die situasie wye mediadekking ontvang.Die skokkende...