7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Samewerking help ontwikkel aspirerende en ontluikende akademici in en vir Afrika
Afrika-universiteitedag is verlede week (Vrydag 12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Sarah Howie van die Afrika-sentrum vir Akademieskap hoe samewerking tussen tersiêre instellings regoor die kontinent kan help...
Stellenbosch University
Ons moet leerders help om die magiese krag van boeklees te ontdek
Wêreldboeke- en Kopieregdag is op Saterdag 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie dat ons bewustheid moet skep oor die voordele van boeklees omdat dit leerders kan...
Stellenbosch University
FGGW bied eerste F2F-opedag in twee jaar aan
Meer as 2 000 voornemende gesondheidsorgstudente en hul ouers het die afgelope naweek die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste aangesig-tot-aangesig (F2F) Opedag in die...
Stellenbosch University
Ere-Matie Diana Ferrus dankbaar om deel van US se storie te wees
Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktivis, Diana Ferrus, is vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad by sy herfsgradeplegtigheid vereer. Sy het Woensdag (6 April 2022) die graad Doktor in die...
Stellenbosch University
Chemikus van US kry R18 miljoen van die Wellcome Trust
Prof Bert Klumperman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het R18 miljoen by die Wellcome Trust gekry vir die ontwikkeling van volgende generasie polimere ten einde membraanproteïene suksesvol te...
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde vind leer en liefde – by die US
Jabulani Shaba, wat in Zimbabwe gebore is, het na die Universiteit Stellenbosch (US) gekom vir ʼn nagraadse graad in geskiedenis, maar het soveel meer gekry. Shaba se doktorsgraad word vandeesweek (Maandag, 25 Maart) aan hom toegeken...
Stellenbosch University
Digitale innovasie in gesondheidsorg onder soeklig by eerste konferensie aangebied deur US
Die insameling van data, etiek en die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) in gesondheidsorg is van die belangrike onderwerpe wat vooraanstaande internasionale kundiges by die eerste Digital Health Africa (DHA 2024)-konferensie...
Stellenbosch University
US skitter in geoktrooieerde rekenmeesters-eksamen, met 2 studente onder gesogte top-10
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het uitgeblink in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se aanvanklike bevoegdheidstoets (ABT) in Januarie 2024 en verskyn op die gesogte lys van die Top...
Stellenbosch University
Belangrike inligting oor registrasie
Meer as 12 000 studente het reeds van self-registrasie/e-registrasie ( my sun.ac.za) by die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik gemaak. Studente wat egter vir een of ander rede nog nie self aanlyn kon registreer kan dit doen op Maandag...
Stellenbosch University
Uitnemende US-wetenskaplike onder wêreld se mees aangehaalde navorsers
Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste wetenskaplikes, prof Dave Richardson van die Departement Plant- en Dierkunde, is een van slegs tien mense van Suid-Afrikaanse instellings wat die Clarivate-wêreldlys van hoogs...