7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-studente voer botoon by SA Wiskunde-olimpiade vir universiteite
Ralph McDougall, 'n ingenieurstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vir die vyfde agtereenvolgende jaar die Hall of Fame van die ASSA Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde-olimpiade gehaal. Ralph, wat tans 'n derdejaarstudent in...
Stellenbosch University
Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos
'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontdek en geïdentifiseer. Dit is die eerste endemiese spesie van hierdie...
Stellenbosch University
Uitkoms van mosies - Buitengewone vergadering van die US Konvokasie
Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die uitslag van die buitengewone vergadering van die Konvokasie wat Donderdagaand, 1 Junie 2023 gehou is. Die vergadering is gelei deur afgetrede regter BM Griesel nadat die...
Stellenbosch University
US bevorder en ondersteun meertaligheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die beweringe oor taalgebruik op sy kampusse en tree direk met die toepaslike partye in verbinding. Die US moet ook daarop wys dat Isa Carstens 'n privaat geakkrediteerde koshuis is en nie...
Stellenbosch University
Nuwe model werp lig op oorsprong van mense in Afrika
Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling van ʼn evolusiemodel wat nuwe lig werp op vrae oor die oorsprong van die mens in Afrika. Volgens hierdie nuwe model, wat onlangs...
Stellenbosch University
Kollig val op ons Matie-vrywilligers
Dit is Internasionale Vrywilligersdag en met meer as 600 Matie-vrywilligers wat 'n merkwaardige impak maak, skyn ons graag die kollig op 'n paar vrywilligers wie se onwrikbare toewyding en passie ons wêreldwye Matie-netwerk versterk...
Stellenbosch University
GC Afrika navorsingsbefondsing vir ontdekking van nuwe antimikrobiese agente
Prof Erick Strauss, 'n spesialis op die gebied van chemiese biologie in die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe, het navorsingsbefondsing van R1,4 miljoen oor die volgende drie jaar gekry om 'n unieke benadering tot die...
Stellenbosch University
Nuwer, beter laboratoriumtoetse kernbelangrik in stryd teen diabetes
Sondag (14 November) was Wêrelddag vir Diabetes. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf proff Annie Zemlin en Rajiv Erasmus (Chemiese Patologie) en prof Tandi Matsha-Erasmus (Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie) dat nuwer en...
Stellenbosch University
Mari-Louis Guy: Ons gassjef 'n US-alumnus met flair
Mari-Louis Guy, ons gassjef vir Prof Stan se Groot Kook is 'n professionele kosstilis, resep-ontwikkelaar, neigingspotter, boot-spotter, reisiger en ma van drie baie besige kinders. Sy het saam met haar broer, Callie Maritz, verskeie kook-...
Stellenbosch University
US-akademici as mees aangehaalde navorsers aangewys
Drie van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™ 2021-lys van die Web of Science-groep wat Dinsdag (16 November 2021)...