7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontmoet die 2019 Voortreflike Onderrig-wenner van FGGW
Dr Karin Baatjes, 'n dosent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departemente Biomediese en Chirurgiese Wetenskappe, vertel meer oor haar onderrigloopbaan nadat sy as een van die 12 wenners van die US se Toekennings vir Voortreflike...
Stellenbosch University
Herstelwerk aan Huis ten Bosch begin eersdaags
Die proses om 'n beter Huis ten Bosch vir 2020 te herbou, sal vandeesweek begin. Hierdie vertroue is verlede week deur die Universiteit Stellenbosch (US) se bedryfshoof, prof Stan du Plessis, uitgespreek by die personeelbyeenkoms wat op 27...
Stellenbosch University
Madonsela op lys van invloedrykste vroue in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het nog 'n toonaangewende eerbetoon ontvang. Madonsela is onlangs by Forbes se lys van die 50 Invloedrykste Vroue in Afrika ingesluit. Die Pan-Afrikaanse lys sonder 'n rangvolgorde...
Stellenbosch University
US tekstielwetenskaplike ontwikkel toets om effektiwiteit van gesigmaskermateriale te evalueer
Adine Gericke, 'n tekstielekspert van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het 'n gestandaardiseerde toets vir die klere- en tekstielvervaardigingsbedryf ontwikkel waarmee hulle die effektiwiteit van...
Stellenbosch University
US verskaf aanlyn taalondersteuning gedurende COVID-19-pandemie
Namate die Universiteit Stellenbosch (US) gewoond raak aan die “nuwe normaal" van die COVID-19-pandemie, is die US Taalsentrum hard aan die werk om voortgesette aanlyn taalondersteuning aan studente en personeel te verskaf. Selfs voor die...
Stellenbosch University
Programvernuwing hou tred met veranderende behoeftes van werkplek
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat dié fakulteit volgende jaar twee nuwe programme van stapel gaan stuur om tred te hou met die veranderende behoeftes in die werksomgewing...
Stellenbosch University
Boodskap van medelye en ondersteuning van prof Wim de Villiers
27 Maart 2020 Beste US-gemeenskap Ons het vanoggend wakker geword in ’n vreemde land – gekenmerk deur beperking van beweging en vir die volgende drie weke gaan die lewe waaraan ons gewoond was, tot stilstand gedwing word. Dit is natuurlik...
Stellenbosch University
Eye-health: Glaucoma and what we should know
World Glaucoma Week is all about creating awareness about this disease, also known as "silent blinding disease" or the "sneak thief of sight" since glaucoma is mostly irreversible. Glaucoma is a group of eye conditions that damage the optic...
Stellenbosch University
Erfenis word ook in die hede geskep – Dr Chris Jones
Vrydag (24 September) het Suid-Afrikaners Erfenisdag gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat erfenis nie net iets is wat tot die verlede behoort nie, maar ook in die hede geskep word...
Stellenbosch University
Saam skep ons 'n nuwe handelsmerk vir die US
Beste kollegas en studente Die ontwikkeling van 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch (US) vorder fluks. Kom ek bring jou op hoogte van al die ontwikkelings sedert my laaste kommunikasie. Gebruik van die nuwe logo Sedert...