7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US sluit aan by globale soektog vir behandeling van neuromuskulêre siektes
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal vir die eerste keer in sy geskiedenis ʼn student hê wat ʼn PhD in neuromuskulêre siektes doen, danksy ʼn toekenning van £105 000 (R2.2 miljoen) van die Guarantors of Brain, ʼn organisasie in die Verenigde...
Stellenbosch University
Kan uitnemendheid vernuwe word? 'n Herdink van toekennings vir uitnemende onderrig as ʼn openbare bate
LEER- EN ONDERRIGVERRYKING-SEMINAAR, 6 AUGUSTUS 2020virtueel aangebied op MS Teams, 13:00–14:00 Dr Karin Cattell-Holden, senior adviseur by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Onderrig en Leer, was die aanbieder by die Leer-...
Stellenbosch University
US bibliotekarisse tree internasionaal op
“Vals nuus is hier om te bly" – dit is die siening van Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van Universiteit Stellenbosch, wat haar standpunt oor die rol van biblioteke in die stryd teen vals inligting...
Stellenbosch University
Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog
Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent gereis - eers na Tanzanië vir sy navorsing oor goud se mineraliseringsprosesse, en...
Stellenbosch University
Prof English gaan sleutelrol in globale gesondheid speel
Prof René English is onlangs gekies as 'n lid van die Subkomitee vir Meesters en Voorgraadse Programme in Globale Gesondheid (SMUDGH) van die Consortium of Universities for Global Health (CUGH). "SMUDGH vorm deel van CUGH se...
Stellenbosch University
Miniatuur Gorrelskurwepaddas op Mauritius en Réunion verstom navorsers
Navorsers van die DWI/NNS Sentrum vir Indringerbiologie by die Universiteit Stellenbosch het bevind dat, skaars 'n honderd jaar nadat Gorrelskurwepaddas aan die eilande van Mauritius en Réunion bekendgestel is, hulle algehele...
Stellenbosch University
Wêreldbekende navorser oor ervaringgerigte opvoeding by SUEEC
Prof Alice Kolb, 'n wêreldbekende navorsing-en-ontwikkelingskenner op die gebied van ervaringgerigte opvoeding, is een van die uitgelese hoofsprekers waarna deelnemers aan die Universiteit Stellenbosch Konferensie oor Ervaringgerigte...
Stellenbosch University
Alles begin met vertroue
PROF STAN SE NOTA: MAART 2021 NUUSBRIEF Om doeltreffend as 'n span te werk, is vertroue nodig. Ek word dikwels aangemoedig deur die groot mate van vertroue wat ek sien wanneer ons saamwerk in ons Verantwoordelikheidsentrum, maar ons moet...
Stellenbosch University
Nuwe "Share a room" ResEd werksessie verskuif grense
Die Sentrum vir Studentegemeenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), in vennootskap met die Transformasiekantoor, bied sedert die begin van die Verwelkomingsweek 'n aantal ResEd-werkswinkels aan. As deel van die ResEd-program woon...
Stellenbosch University
US teken MvV om te help volhoubare grondbestuur in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die gebied van akademiese diplomasie en beleidsontwikkeling betree met die ondertekening van 'n Memorandum van Verstandhouding (MvV) om te help om die inwerkingstelling van die Volhoubare...