7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Anita Cloete op ’n missie om jeug te bemagtig
Geloofsgebaseerde gemeenskappe moet buite formele godsdienstige instellings interaksie met jong mense hê deur belangstelling in hul alledaagse lewe en uitdagings te toon en hulle moet tegnologie soos film en media gebruik om 'n gesprek aan...
Stellenbosch University
COVID-19 ‘hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in’
“Ons moenie net ten spyte van nie, maar ook weens hierdie krisisoomblik gunstige toestande vir betekenisvolle verandering skep. Die COVID-19-oomblik sal toekomstige bemiddeling beïnvloed en hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in. Ons...
Stellenbosch University
Intrinsieke waarde verbind Ubuntu en rooibos aan mekaar
Daar is 'n besondere verband tussen die metafoor van Ubuntu en die ekologie van Aspalathus linearis, een van Suid-Afrika se endemiese spesies wat in wêreldmarkte algemeen as rooibostee bekendstaan. Volgens Rhoda Malgas, 'n dosent en PhD...
Stellenbosch University
Sarah Selkirk ontvang gesogte S2A3-medalje vir beste MSc-student by US
'n MSc-student in Wiskunde, Sarah Selkirk, is die waardige ontvanger van die gesogte S 2A 3- medalje vir die beste MSc-student by die Universiteit Stellenbosch (US) uit al die studente in die natuurwetenskappe, ingenieurswese en mediese...
Stellenbosch University
MSc-student oppad na Londen vir studies in wetenskapskommunikasie
'n MSc-student in dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), Celeste de Kock, is vir 'n MSc in wetenskapskommunikasie by die Imperial Kollege aanvaar. Die MSc in Wetenskapskommunikasie-program van...
Stellenbosch University
Wiskunde-identiteitsprojek help leerders met redenasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wiskunde-identiteitsprojek help laerskoolleerders met wiskundige redenasie en is daarop gemik om 'n positiewe ingesteldheid jeens wiskunde te kweek. Die Wiskunde-identiteitsprojek, wat daarop gemik is...
Stellenbosch University
Afrika-lande se vinnige reaksie op COVID-19 ‘help baie’
Afrika se reaksie op die COVID-19-pandemie is onlangs in 'n digitale dialoog bespreek wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid aangebied is. Die virtuele gesprek se doel was om Afrika se...
Stellenbosch University
Sosiale media: dink twee keer voordat jy dit deel
Sosiale media, onder baie ander tegnologiese vooruitgang, is 'n 21ste-eeuse verskynsel. Dit het integraal geword in die kommunikasie en verbinding van mense op maniere wat voorheen ondenkbaar was. Die vryheid van toegang wat sosiale media...
Stellenbosch University
US-dataskool stel Afrikadatawetenskapakademie bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Julie 2019 sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot stand gebring. In sy strewe om 'n wêreldklasinstelling vir datawetenskap en rekenaardenke ín en vír Afrika te wees, is een van die Skool...
Stellenbosch University
Viool kry Afrika-klank danksy US-professor
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen al vir baie jare baanbrekerswerk om unieke opvoedkundige kursusse te skep wat 'n instrumentale rol in die opleiding van die land se toekomstige wetenskaplikes speel. Prof Martina Meincken van die...