7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrika se demokratiese koers onder die soeklig by SASCA-seminaar
Die voormalige minister van finansies, mnr Trevor Manuel, was Woensdag (18 September 2019) die hoofspreker by die opening van die sewende Stellenbosse jaarlikse konferensie oor konstitusionalisme (SASCA) by die Stellenbosse Instituut vir...
Stellenbosch University
Uitnodiging om op tweede konsep van hersiene US Taalbeleid (2016) kommentaar te lewer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiening van sy Taalbeleid (2016) het die tweede fase vir openbare deelname bereik. Belangstellendes word uitgenooi om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe, wat van 23 Julie tot 14...
Stellenbosch University
Van Namibië en Tanzanië tot Ghana – ontdek Afrika as ’n ekonomiese geoloog
Met 'n doktorsgraad in ekonomiese geologie van die Universiteit Stellenbosch agter die blad, het Dr Stephan Dunn alreeds ver en wyd oor die Afrika-kontinent gereis - eers na Tanzanië vir sy navorsing oor goud se mineraliseringsprosesse, en...
Stellenbosch University
US studie toon dat tuisaflewering van medisyne noodsaaklik was tydens Covid-19
Metro Gesondheidsdienste (MGD) het onlangs vir prof Bob Mash van die Universiteit Stellenbosch (US) opdrag gegee om ʼn evaluering te doen van die tuisaflewering van medisyne deur gemeenskapsgesondheidswerkers tydens die Covid-19-pandemie en...
Stellenbosch University
US studente kry tegnologie internskappe deur die US LaunchLab Techpreneursentrum
Die eerste groep studente van die Universiteit Stellenbosch, korporatiewe en US-fakulteit werknemers het die eerste ses weke lange program van die nuutgestigte US Techpreneurskap-sentrum in Maart vanjaar suksesvol voltooi. Aan die einde...
Stellenbosch University
US se Guy Midgley een van Reuters se invloedrykste klimaatwetenskaplikes
Die Universiteit Stellenbosch se Prof Guy Midgley is een van vier Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat op die Reuters Hot List van die top 1000 invloedrykste klimaatsveranderingwetenskaplikes ter wêreld gelys is. Saam met Prof Midgley wat...
Stellenbosch University
Aansoeke is oop vir die US Techpreneurskapsentrum se tweede Datawetenskap en Entrepreneurskap oefenkamp vir 2021
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab se nuutgestigte US Techpreneurskapsentrum (US TPS) bied in Julie vanjaar sy tweede Data Wetenskap, Masjienleer and Entrepreneurskap oefenkamp aan nadat die eerste groep die program in Maart 2021...
Stellenbosch University
#USjeugdag: ‘Moet nooit jou drome laat vaar nie’
Vir dramastudent, John Graayenstein, is die feit dat hy bloot homself kan wees en sy hart kan uitsing, die ding wat hy die meeste van die Universiteit Stellenbosch Koor geniet. In die maand waarin Jeugdag gevier word, plaas ons die kollig...
Stellenbosch University
Was dit ongrondwetlik om nie die R350-verligtingstoelaag te verleng nie?
Strook die regering se beëindiging van die Covid-19-verligtingstoelaag van R350 en sy versuim om dit gedurende die huidige inperkingsfase weer in te stel met die Grondwet? Dít is die vraag wat prof Sandra Liebenberg van die HF Oppenheimer...
Stellenbosch University
Kenner oor ervaringgerigte opvoeding spreker by US-konferensie
'n Wêreldbekende vakkenner en kennisskepper op die gebied van ervaringgerigte opvoeding is onder die uitgelese hoofsprekers op die program van die Universiteit Stellenbosch se Konferensie oor Ervaringgerigte Opvoeding (SUEEC), wat in...