7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rekord aantal US-finaliste ding mee om NWTF-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar sy eie rekord vir die aantal finaliste van die instelling wat om die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of te wel die NSTF/South32 Awards) meeding...
Stellenbosch University
Data-Ingenieurswese sal ten volle deur ECSA akkrediteer word
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n bevestiging ontvang dat die nuwe BIng-graad in Data-Ingenieurswese ten volle deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) akkrediteer sal word vir registrasie...
Stellenbosch University
Fotoverhaal help bestry diabetes
'n Lid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se slag om fotoverhale ( fotonovelas) te gebruik om die kollig op belangrike gesondheidskwessies te laat val, het erkenning ontvang van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid...
Stellenbosch University
Wenner van Dekaansmedalje glo in vasberadenheid en konstante harde werk
Matthew Greenwood, 'n nagraadse student in genetika, is die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir volgehoue, uitstekende akademiese prestasie. Hierdie silwer medalje word jaarliks toegeken aan 'n honneurstudent...
Stellenbosch University
Korporatiewe Kommunikasie stel drie publikasies bekend
Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie (AKK) van die Universiteit Stellenbosch (US) het drie van sy publikasies Vrydag (2 Augustus) tydens ʼn geleentheid in die US Biblioteek bekend gestel. Die geleentheid was daarop gemik om die...
Stellenbosch University
Heengaan van ’n merkwaardige Suid-Afrikaanse wiskundige
Dit is met groot hartseer dat die Departement Wiskundige Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) kennis neem van die heengaan van Professor Dirk Laurie (1946-2019). Hy het op Saterdag 10 Augustus 2019 in die ouderdom van 73 by sy...
Stellenbosch University
#WomenofSU: US-pediater help kinders om te floreer
Wanneer 'n mens ons opvoedkundige uitkomste onder oënskou neem, wil dit lyk of Suid-Afrikaanse kinders 'n kognitiewe agterstand in vergelyking met hul tydgenote in beide ontwikkelde en ontwikkelende lande het. Navorsing toon dat sowat 80%...
Stellenbosch University
Familie stel Martie van der Linde-beursfonds bekend
Wyle Martie van der Linde, 'n bekende personeellid aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat in 2018 oorlede is, was gretig om te leer, om te groei en te verken. Nou, danksy die nuutgestigte Martie van der Linde-beursfonds, sal 'n...
Stellenbosch University
Studente hier voorberei op die beroepswêreld
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste streef daarna om die skakel tussen studente werkgewers te wees. Die eenheid, wat in die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling gesetel is, poog om...
Stellenbosch University
Hernude MBChB-kurrikulum toegespits op die behoeftes van Suid-Afrikaners
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het geesdriftig omgegaan met die voorgestelde ontwerp van die hernude MBChB-kurrikulum tydens ʼn ekspo wat onlangse by die...