7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Drie natuurwetenskaplikes ontvang Kansellierstoekennings
Drie akademici in die Fakulteit Natuurwetenskappe is met die Universiteit Stellenbosch se Kansellierstoekenning vereer vir hul prestasie in navorsing en leer en onderrig. Die toekennings is tydens die Desember 2018 gradeplegtigheid...
Stellenbosch University
Wees ʼn held hierdie Skenkingsdag op 27 November
“Om honger te wees laat jou minderwaardig teenoor die mense rondom jou voel. Dit beïnvloed jou konsentrasie. Jy begin soek na maniere om kos in die hande te kry. Ek dink nie studente moet oor kos bekommerd wees nie. Studente moet studente...
Stellenbosch University
Mediese student woon wêreldwye leierskapskongres by
Toe die vyfde-jaar mediese student, Mbalenhle Mngomezulu, 'n kans gevat het en 'n aanlyn aansoek ingestuur het om 'n wêreldwye leierskapskongres by te woon, het sy geen idee gehad dat sy gekies sou word om dit by te woon nie - en dat sy met...
Stellenbosch University
Fakulteit Natuurwetenskappe spog met twee Havenga-pryswenners vir 2018
Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Natuurwetenskappe het vanjaar die gesogte Havenga-prys vir onderskeidelik Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Die Havengprys is 'n...
Stellenbosch University
NNS hernu Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid vir 'n tweede keer
Ná uitstekende uitsette oor die afgelope 10 jaar – veral wat betref die lewering van doktorale studente – is die Leerstoel in die Ekonomie van Sosiale Beleid weer eens deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) hernu. Die stoel, wat deur...
Stellenbosch University
#WomenofSU – Fokus op Nicolette van den Eijkel
Nicolette van den Eijkel staan vir geen uitdaging terug nie. Of dit nou die bestuur van nuwe bouprojekte is, of om te verseker dat studente toegang het tot fasilteite wat hul sal help om suksesvol te wees, van den Eijkel speel 'n...
Stellenbosch University
Maties skop internasionale sportloopbaan in Kanada af
Twee van Universiteit Stellenbosch (US) se studente en multisportatlete het amper halfpad om die wêreld gereis om hul internasionale sportloopbane by die 2017 ITU Multisport Wêreldkampioenskapfees, wat van 18-27 Augustus in Penticton...
Stellenbosch University
Konferensie 'n 'veilige plek' vir nuwe generasie opvoedkunde-navorsers
Namate die jaarlikse Streeksnavorsingskonferensie vir Opvoedkunde-studente (ESRRC) nader kom, het nagraadse studente van die vier universiteite in die Wes-Kaap reeds gebaat by twee slypskole wat georganiseer is om hulle te help met hul...
Stellenbosch University
Korrupsie, wanbestuur verhoed beter lewe vir almal – Regter Navsa
Korrupsie en wanbestuur dreig om ons grondwetlike visie van 'n beter lewe vir almal te laat ontspoor. Só het Appèlregter Mahomed Navsa op Dinsdag (5 September 2017) gesê. Hy het die 13de jaarlikse Menseregte-lesing van die Oppenheimer...
Stellenbosch University
Etiek-sentrum ontvang gesogte beurs
Die Fogarty Internasionale Sentrum (FIC) van die Nasionale Gesondheidsgenote (NIH) in die VSA het hom onlangs verbind tot ʼn toekenning van R16 miljoen aan die Sentrum vir Mediese Etiek en die Reg (SMER) van die Universiteit Stellenbosch (US...