7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'n Vegter vir verandering
Siobhan Clulow (22) van Durbanville het reeds vroeg in haar tienerjare besef dat die lewe nie altyd volgens plan verloop nie. Op ouderdom 17 is sy met Keratitis gediagnoseer – dit is 'n seldsame oogsiekte wat inflammasie in die kornea...
Stellenbosch University
Kompetisie skep geleenthede om praktiese vaardighede te ontwikkel
Stellenbosch-studente wat aan 'n datawetenskapkompetisie, aangebied deur Capitec in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, deelgeneem het, moes nie net 'n model skep om 'n probleem op te los nie, maar moes ook...
Stellenbosch University
Nuwe SciMathUS-studente moet nou ‘die kleed van sukses aantrek’
“Smyt die kleed van mislukking eenkant toe en trek die sukseskleed aan, want jy word nou 'n tweede geleentheid gebied om beter met jou studies te vaar." Dít was die boodskap van me Nokwanda Siyengo, Direkteur van SciMathUS, toe sy...
Stellenbosch University
“Hoekom kom so min nagraadse studente bo uit?” - Prof Jonathan Jansen
“Enigeen kan ’n graad behaal. Maar nie almal kan bo uitkom nie.” Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde en ʼn mentor van nagraadse studente, het ʼn tersaaklike vraag tydens...
Stellenbosch University
Beste Matie ingenieurstudent sê balans is die antwoord
"Van jongs af het my Pa vir my interessante goed vertel, soos hoe wolke vorm. Hy het die mees alledaagse goed altyd van 'n wetenskaplike oogpunt verduidelik en dit was vir my so interessant!" sê Madelein Louw. Haar gemiddeld van 89,92% het...
Stellenbosch University
Teologiese dag gee ʼn voëlvlug van 160 jaar
“Wat is dit wat die Afrika-teologie aan die wêreld moet bied wat net dít kan bied?" Só het prof Tinyiko Maluleke by die jaarlikse Teologiese Dag van die Fakulteit Teologie (FT) aan die Universiteit Stellenbosch (US) gesê. Hy is 'n professor...
Stellenbosch University
FGGW bevestig sy verbintenis tot transformasie
Na die ernstige kommer wat uitgespreek is oor ʼn artikel deur navorsers van die Departement Sportwetenskap, wat sedert Januarie 2019 deel is van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, wil ons ons voortgesette verbintenis tot...
Stellenbosch University
Onderwysstudente neem deel aan heel eerste interkontinentale dialoog
Vyftien studente wat tans besig is met hul Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het verlede maand aan die heel eerste interkontinentale dialoog met NOS-studente by die...
Stellenbosch University
US bied baie suksesvolle seminaar vir verpleegkunde-onderwysers aan
Meer as 80 verpleegkunde-onderwysers van die Wes-Kaap en elders het in Maart by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) byeengekom vir wat as ʼn baie suksesvolle seminaar van die...
Stellenbosch University
US mariene bioloë raap toptoekennings op by SASAqS Konferensie
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met die louere weggestap by die onlangse jaarkongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Waterwetenskaplikes (SASAqS), deurdat hulle onderskeidelik die toekennings vir die beste...