7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kanker verg 'n gesamentlike poging
ʼn Gesamentlike poging van lande se leiers, staatsbeamptes, kankerkampvegters, gemeenskappe en individue is nodig om die groeiende kankerepidemie een voor te bly. Só het prof Vikash Sewram, direkteur van die Afrika-kankerinstituut van die...
Stellenbosch University
Genetiese navorsing kan mediese behandeling help verbeter
Nuwe kennis wat deur middel van genomika (die studie van 'n organisme se gene en hul funksies) geproduseer word, sal aanhou om effektiewe medisyne te lewer en hoop te bied dat geneesmiddels gevind kan word om verskeie toestande te behandel...
Stellenbosch University
Veranderinge in organisasies eis emosionele tol onder werkers
Veranderinge in 'n organisasie kan dikwels hul emosionele tol onder werknemers eis en dit is belangrik dat bestuurders hiervan kennis neem. Dít was een van die gevolgtrekkings van prof Mias de Klerk van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Tygerberg se nuwe beroerte-eenheid flink op dreef
Danksy ʼn unieke benadering en ʼn toegewyde span gesondheidsorgwerkers, vorder die nuwe beroerte-eenheid by die Tygerberg Hospitaal met rasse skrede wat betref die aanpak van Suid-Afrika se beroerte-las. Navorsing toon toegewyde sorgeenhede...
Stellenbosch University
Voornemende onderwysers kan baat by filosofie
Voornemende onderwysers wat graag opvoedkundige- en samelewingsuitdagings in hul spesifieke kontekste wil aanspreek moet ʼn goeie begrip van belangrike filosofiese konsepte hê. Dít is een van die kernboodskappe van 'n nuwe boek deur dr...
Stellenbosch University
Persoonlike mobiele platform help MIV-verspreiding keer
Mobiele platforms word al hoe meer as 'n mediese en openbaregesondheidsorg-instrument gebruik, maar net 'n paar evaluerings van die doeltreffendheid daarvan bestaan. 'n Nuwe gesamentlike doktorale tesis van die Karolinska-instituut (KI) in...
Stellenbosch University
Tweede gradeplegtigheid-seremonie: Erkenning van twee fakulteite se baanbrekerswerk.
Die baanbrekerswerk van die fakulteite Teologie en Ingenieurswese het erkenning ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Maart-gradeplegtigheid by Coetzenburgsentrum. Eredoktorsgrade is ook by die geleentheid aan prof Musa...
Stellenbosch University
US Koor sing in Verenigde Koninkryk
Die talentvolle Universiteit Stellenbosch (US) Koor, wat as een van die beste universiteitskore ter wêreld bestempel word, maak gereed om eersdaags aan 'n prestigeryke internasionale kooreisteddfod deel te neem. Die koor sal van 29 Junie...
Stellenbosch University
US-wetenskaplikes ontvang gesogte nasionale toekennings
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is op Donderdag (28 Junie 2018) met gesogte Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF) / South32-toekennings vereer. Hierdie jaarlikse toekennings erken, vier en beloon...
Stellenbosch University
US onthul Huis Simon Nkoli House
Op Wêreld Vigsdag (01 Desember 2017) het die naam en nalatenskap van die gerespekteerde anti-apartheid- en HIV/Vigs-aktivis Simon Nkoli deel geword van die Universiteit Stellenbosch (US). Die universiteit het die Huis Simon Nkoli House...