7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Stellenbosse kriminoloog deel van nuwe INTERPOL Toekomsraad
Dr Guy Lamb van die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch het 'n uitnodiging aanvaar om hom aan te sluit by die Toekomsraad van die Internasionale Misdaad-polisieorganisasie, oftewel INTERPOL. Dít volg na die...
Stellenbosch University
Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente
Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters en Universiteit Stellenbosch (US) internasionale mediese gegradueerdes Edouard Hosten en Charlotte Maillard getref deur die swak lewensomstandighede...
Stellenbosch University
SUNCEP vier sukses van 2016 HOPE@Maties leerders
In 2016 het 293 Graad 12-leerders in die Wes- en Noord-Kaap aanvullende onderrig in Wiskunde, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe ontvang as deel van die HOPE@Maties-program. Hierdie program, 'n eerste geleentheid...
Stellenbosch University
OK urban open sy eerste franchise-winkel op SU se Tygerberg Mediese Kampus
Die OK urban gerieflikheidswinkel, deli en koffiewinkel, 'n nuwe innoverende winkelkonsep wat heeltemal kontantloos is, het in Oktober 2024 sy deure op die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerberg Mediese Kampus oopgemaak. Hierdie...
Stellenbosch University
US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes
In 'n mylpaalstudie wat in Nature Genetics gepubliseer is, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n noemenswaardige rol gespeel in die bevordering van die diagnose van ultra-skaars siektes. Die TRANSLATE NAMSE-studie, wat navorsers van 16...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde hou vaardigheidsessie vir kleinsake-eienaars
ʼn Onlangse vennootskap tussen die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Incarceration Nations Network (INN) het aanleiding gegee tot ’n werksessie oor rekeningkunde en sakevernuf wat op 21 en 22 Mei deur US...
Stellenbosch University
Eerste beraad van sy soort aangebied deur die US se Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika
Die eerste beraad van sy soort oor inligtingsintegriteit, met aanbiedings deur vooraanstaande navorsers, beleidsaktiviste, rolspelers in die bedryf en mediapraktisyns, is vandeesweek deur die Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika...
Stellenbosch University
’n Eerste vir Suid-Afrika: Die SU Biblioteek huisves die Figshare Gebruikersgroepkonferensie!
In vandag se digitale era word data dikwels beskryf as die nuwe goud of olie, wat die enorme waarde daarvan vir innovasie, produksie en dienste beklemtoon. Die vermoë om data te versamel, te ontleed, te bewaar en dit te benut vir insig en...
Stellenbosch University
US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname
Vanaf 18 Augustus 2025 sal die Universiteit Stellenbosch (US), deur die Kantoor van die Viserektor: Leer en Onderrig, twee sleutelopnames doen: die Suid-Afrikaanse Opname van Studentebetrokkenheid (in Engels, SASSE) vir voorgraadse studente...
Stellenbosch University
Ambisieuse nuwe projek ‘Predict-TB’ het ten doel om behandelingstydperk te verkort
Die huidige behandeling van TB is lank, gekompliseerd om toe te dien en kan ernstige newe-effekte hê. Om ʼn herhaling van die siekte ná die beëindiging van behandeling te verhinder, moet pasiënte wat behandeling ondergaan minstens ses maande...