7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Steinhoff Maties se fokus nou op Grootuitdaag-liga
Met 'n belangrike wedstryd in die WP Grootuitdaag-liga wat komende naweek plaasvind, sal die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan nie baie tyd hê om te tob oor hulle teleurstellende uitslag in die Varsity Hokkie-kompetisie nie. Maties se mans-...
Stellenbosch University
Vooruitgang in mediese navorsing bring nuwe etiese uitdagings
Tegnologiese vooruitgang in die gesondheidswetenskappe het nuwe en komplekse etiese uitdagings gebring wat ons die hoof sal moet bied. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Keymanthri Moodley van die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Begrip vir die ‘op en af’ van skisofrenie
Verbeel jou jy loop laataand alleen in 'n lang, donker gang van 'n ou gebou af. Elke kraak van 'n vloerplank maak jou senuwees klaar en elke skaduwee lyk bedreigend. Verbeel jou nou dat jy hierdie angs en paranoia elke dag, heeldag ervaar...
Stellenbosch University
Innoverende navorsing oor obsessief-kompulsiewe steuring moontlik gemaak
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik ʼn navorsingstoekenning om ʼn nuwe behandelingsmetode te ondersoek wat hopelik sal help om die simptome van obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) beter te beheer. Prof Christine Lochner...
Stellenbosch University
FeesMustFall-veldtog kan transformerend wees - regter Sisi Khampepe
Die FeesMustFall-veldtog kan transformerend wees mits studente, die regering en universiteite bereid is om sinvolle wyse met mekaar in gesprek te tree ten einde blywende oplossings te vind. Só het Regter Sisi Khampepe van die...
Stellenbosch University
Is Posttraumatiese stressteurnis in jou gene?
Kan posttraumatiese stressteurnis (PTSS) deur gedeelde familiegene aan generasies oorgedra word? Kan ʼn eenvoudige bloedtoets aandui of jy geneties ontvanklik daarvoor is? Dit is vrae wat ʼn navorser by die Universiteit Stellenbosch (US) hoop...
Stellenbosch University
Nuwe TSR-voorsitter beloof om studente as leier te dien
Lee Baatjes, die nuut-verkose voorsitter van die 2016/17 Tygerberg-studenteraad (TSR), beskou sy leierskaprol om as voorspraakmaker op te tree vir TygerMatie-studente om hulle te bemagtig om hul menings te lug. Volgens Baatjes is die TSR ʼn...
Stellenbosch University
Stabiele finansiële stelsels kernbelangrik vir ekonomiese groei en ontwikkeling
Stabiele finansiële stelsels is kernbelangrik vir ekonomiese groei en ontwikkeling en daarom moet regerings en die privaat sektor saamwerk om dit te bestuur. Só het prof Meshach Aziakpono van die Universiteit Stellenbosch (US) Bestuurskool...
Stellenbosch University
Maties gereed vir Varsity Netbal
Maties sal hul 2016 Varsity Netbal-veldtog volgende week tuis afskop wanneer hulle die verdedigende kampioen NWU-Pukke Maandag 5 September in die Coetzenburg-sentrum pak. Die kragmeting gaan waarskynlik herinneringe van die 2015 Varsity...
Stellenbosch University
Professor vereer vir ʼn loopbaan gewy aan kardiologie
Prof Anton Doubell se beduidende bydraes tot geneeskunde en veral kardiologie is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Hartvereniging beloon met erelidmaatskap en ʼn prestasietoekenning vir ʼn leeftyd gewy aan die vakgebied. Dit is slegs die...