7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SUFM maintenance team's rapid response saves millions in insurance claims
Boxing Day 2022 came with a massive punch with a flood in Stellenbosch University's Admin A building after a pipe burst on the third floor. Within minutes after security staff saw water streaming out of the building, Facility Management's...
Stellenbosch University
Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waarde
Rowena (36) het jare agter die skerms as die sekretaris van die Sentrum vir Verantwoordelike Leierskapstudies (Afrika) by die Stellenbosch Bestuurskool bestee, waar sy die gladde verloop van hulle leierskapsprogramme verseker het, die...
Stellenbosch University
Sonkrag-aangedrewe elektriese motorfiets voltooi 6 000 km-reis van Nairobi na Stellenbosch
In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vindingrykheid het 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en slegs deur die son aangedryf word, pas 'n baanbrekersreis van Nairobi in Kenia tot op Stellenbosch in Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Professor Chris van der Hoven aangestel as Senior Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool
Die Stellenbosch Bestuurskool kondig met trots die aanstelling van professor Chris van der Hoven as sy nuwe Senior Direkteur met ingang van 1 Januarie 2025 aan. Hierdie aanstelling is 'n deurslaggewende oomblik in die instelling se strewe...
Stellenbosch University
Derde intensiewe Engelse program versterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch en die Ivoorkus
Dit word algemeen aanvaar dat Engels die internasionale taal vir besigheid is. Dit maak nie saak hoe talentvol jongmense in hul studieveld is nie, sonder sterk Engelse vaardighede, sal hulle nie 'n mededingende voordeel in die globale...
Stellenbosch University
Die vorming van die toekoms van die Stellenbosch Bestuurskool met visie en toewyding
Professor Charles Adjasi, die waarnemende direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, het ʼn ryk en diverse agtergrond met ʼn diepgaande invloed op sy benadering tot leierskap en akademia. Prof Adjasi (oorspronklik van Ghana) se pad na Suid...
Stellenbosch University
Enkele dae oor om aansoek te doen vir studie by die Universiteit Stellenbosch
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2018 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek te doen vir verblyf in die US se koshuise. Die US word gereeld as een van die top...
Stellenbosch University
Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017
Die Universiteit Stellenbosch het 5 720 grade, sertifikate en diplomas op agt gradeplegtighede in Desember 2017 in die Coetzenburgsentrum toeken. Dit is 420 meer as in Desember 2016, en 700 meer as in Desember 2015. Die week se totaal...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch se Tygerberg-kampus word eerste rook- en tabakvrye kampus in SA
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se visie om gesondheid en gelykheid te bevorder, is die Tygerberg-kampus tot 'n rook- en tabakvrye kampus verklaar. Dit beteken...
Stellenbosch University
AB InBev en Universiteit Stellenbosch gaan saam navorsing doen oor bier se bestanddele
Landboukundiges en voedselwetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn samewerkingsooreenkoms aangegaan met die multinasionale drank- en broumaatskappy Anheuser-Busch InBev SA/NV (AB InBev). Befondsing ter waarde van R6...