7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Op weg na die herstelling van waardigheid
Die 2022- Internasionale Konferensie en Beraad oor Maatskaplike Geregtigheid het moeilike vrae gestel en is met betekenisvolle antwoorde beloon. Ons skets die temas van die konferensie breedweg en berig oor van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Mededingende 'gaming' tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen
Meer as 'n 100 miljoen mense speel daagliks speletjies aanlyn (bekend as gaming), en nog meer mense neem tans aan e-sport deel as aan al die ander sportsoorte saam. So sê professor Mark Campbell, 'n senior dosent en kursusdirekteur van die...
Stellenbosch University
Afrika-sentrum gedenk Wêreldvigsdag saam met gemeenskap
Die Afrika-sentrum vir MIV/vigsbestuur, wat onder die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) val, hou 'n gemeenskapsdag om Wêreldvigsdag op 1 Desember te gedenk. Die doel is om mense weer bewus te maak en hulle op te roep tot...
Stellenbosch University
WGO se Direkteur-generaal besoek US se genomika-laboratorium
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (Vrydag, 11 Februarie 2022) ʼn hoëvlak- internasionale afvaardiging onder leiding van dr Tedros Adhanom Ghebreyesus, Direkteur...
Stellenbosch University
Dr Nadia Sanger: Oor die skep van nuwe woorde, beelde en simbole wat ou feministiese tale bevraagteken
Dit was haar pa, Bruce, die eienaar van ʼn suksesvolle sierverfwerkonderneming in Soutrivier in die dae van apartheid, wat vir Nadia Sanger geleer het om vrae te vra. Hy het haar geleer om gemarginaliseerde mense sagkens te behandel, en om...
Stellenbosch University
FGGW-navorsers ontvang ondersteuning van SAMNR-toekennings
Drie navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ruim toekennings van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) ontvang, wat twee van hulle in staat sal stel om die...
Stellenbosch University
Prof Herman Engelbrecht help bou sisteme vir virtuele wêrelde
Prof Herman Engelbrecht van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 9 November 2023 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Bou...
Stellenbosch University
Nasionale Kinderdag: Bevordering van kinderregte belangrik
Nasionale Kinderdag word jaarliks op die eerste Saterdag van November (op 4 November in 2023) gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones (Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap)...
Stellenbosch University
Bekroonde US-afwentelmaatskappy beïndruk by COP28 met sy plastiekafvalbestuursoplossing
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), Urobo Biotech, het hom as 'n wêreldwye navorsingsleier gevestig deur deelname aan COP28, die VN se klimaatberaad. Urobo Biotech is ook in Suid-Afrika beloon toe die maatskappy...
Stellenbosch University
Inspirasie: Ingenieurstudent skep sonkrag-aangedrewe eenhoring
Gradeplegtigheid is nie net 'n geleentheid om die kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch (US) se studente te vier nie, maar ook die kreatiwiteit wat uit die strewe na akademiese uitnemendheid voortspruit. As deel van haar...