7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Daniels maak geskiedenis in SA wingerdboukringe
Wanneer Andries Daniels in mid-Desember sy doktorsgraad in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, sal hy die eerste swart Suid-Afrikaanse man word om 'n PhD in wingerdkunde te verwerf. Sodoende sal dié...
Stellenbosch University
US Raad keur nuwe taalbeleid goed
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (2 Desember 2021) die voorgestelde nuwe Taalbeleid vir die instelling met ʼn oorweldigende meerderheid goedgekeur. Daarmee is die deeglike, omvattende en oorlegplegende...
Stellenbosch University
Dr Holmes-Watts verwesenlik ’n droom van 20 jaar
Dit was om verskeie redes 'n emosionele dag vir dr Tania Holmes-Watts toe sy op 25 Maart haar PhD by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek verwerf het. Haar medestudieleier en rolmodel, dr Cyrill Walters, is in Desember...
Stellenbosch University
Toekomstige professore aan die US kry ʼn groot hupstoot met SUNRISE
ʼn Hipermoderne program om top-akademici te ondersteun op hulle pad om professors te word, is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Die bekendstelling van die inisiatief het die begin van die SUNRISE-program (dit staan...
Stellenbosch University
Nuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk beloof opbloei in Afrikaanse woordkuns
Prof Willem Anker, bekroonde skrywer en dramaturg, staan deesdae aan die stuur van die splinternuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit Stellenbosch (US), wat pas in die Departement Afrikaans en Nederlands tot stand gekom...
Stellenbosch University
Nóg ’n pluimpie vir US se taaltowenaar
Wanneer jy 'n artikel op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste of 'n nuusbrief of kennisgewing van die instelling lees, het die redigeerder en vertaler Elsabé Grauso dit waarskynlik onder oë gehad. Kollegas wonder dalk waarom dié...
Stellenbosch University
Wêreldboekdag: Die beste metodes om kinders te leer lees
Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times verskaf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie enkele riglyne wat onderwysers en ouers kan volg om kinders se leesvaardighede te verbeter...
Stellenbosch University
Dr Shannon Bishop-Swart deel ervarings van haar PhD-studies
Dr Shannon Bishop-Swart het haar PhD in Opvoedkunde in Maart 2024 verwerf. Sy deel haar ervarings tydens hierdie reis. Dr Bishop-Swart het 'n BA-graad in Opvoedkunde van die Universiteit van Pretoria, 'n Geassosieerde Diploma in Drama van...
Stellenbosch University
Dr Daniels maak geskiedenis in SA wingerdboukringe
Toe Andries Daniels in die middel van Desember sy doktorsgraad van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, het hy die eerste swart Suid-Afrikaanse man geword om 'n PhD in wingerd- en wynkunde te...
Stellenbosch University
Prof Simon Schaaf: ʼn loopbaan van uitnemendheid, diens en ‘genade’
Toe professor Simon Schaaf – een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde pioniers wat navorsing oor veelvoudige weerstandige tuberkulose (MDR-TB) aanbetref – sy afskeidstoespraak aan kollegas gelewer het, was die titel van sy praatjie 'ʼn...