7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Argiewe kan help om ons tersiêre inrigtings te transformeer
Argiewe, veral musiekargiewe, kan help met kurrikulum-hervorming en transformasie by tersiêre inrigtings, skryf dr Lizabé Lambrechts van die Africa Open Instituut vir Musiek, Narvorsing en Innovasie in ʼn meningsartikels vir Mail & Guardian...
Stellenbosch University
Kanker ’n gedugte teenstander wat menslike veerkragtigheid tot die uiterste beproef
Dinsdag (4 Februarie) is Wêreldkankerdag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Prof Vikash Sewram van die Afrika-Kankerinstituut oor wat gedoen moet word om die siekte te beveg. Lees die artikel hier onder of klik hier vir die artikel soos...
Stellenbosch University
Situasieskrif en NEK-riglyne oor navorsing te midde van COVID-19
Beste kollegas en studente Ons verwag dat COVID-19 wyd en vinnig onder gemeenskappe in Suid-Afrika sal versprei. In pas met die aanbeveling oor die beoefening van sosiale afstandskepping wil ons die gevaar van virusoordrag beperk in...
Stellenbosch University
Drie FGGW navorsers ontvang "Vroue in Wetenskap"-toekenning
Drie FGGW navorsers het onlangs die Universiteit Stellenbosch baie trots gemaak toe hulle elk 'n 2019 L'Oréal-UNESCO-toekenning gekry het vir Vroue in Wetenskap in Afrika suid van die Sahara. Hulle is Carine Kunsevi-Kilola en Georgina Nyawo...
Stellenbosch University
Intydse aanlyn tolking lei tot inklusiewe en betrokke leer
*Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie aan. As deel van hierdie viering van meertaligheid, vestig ons die aandag op van...
Stellenbosch University
Nuwe viserektor oorgehaal om impak van US se navorsing, innovasie en nagraadse studie uit te brei
Prof Sibusiso Moyo is die Universiteit Stellenbosch se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie. Sy sluit haar vandag amptelik by die Universiteit aan. Prof Sibusiso Moyo se onderwys- en beroepsagtergrond was die perfekte...
Stellenbosch University
CIRCoRe-werkstroominsigte: Prof Ronelle Carolissen
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...
Stellenbosch University
Navorsers worstel om die raaisels van Parkinson se siekte te ontrafel
Dit is 'n aftakelende breinkwaal wat die lewensgehalte van pasiënte, hul gesinne én hul sorggewers wesentlik raak. Parkinson se siekte (PS ) spruit uit die geleidelike verlies van senuweeselle (neurone) wat dopamien produseer. Dit...
Stellenbosch University
Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje
Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch ontvang vir navorsing wat waardevol vir die sukses...
Stellenbosch University
Nadoktorale genoot krap kop oor indringerkewer se genetika
'n Kleine pestilensie genaamd die stompkopkewer het iewers oor die afgelope dekade ongevraagd in KwaZulu-Natal aangeland, vermoedelik as deel van skeepsvrag wat in Durban-hawe aangeland het. Sedertdien het dit (tesame met 'n simbiotiese...