7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-houtkundiges help bou aan tweede Afrika-viool
Houtkundiges aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het dit weer gedoen: hulle het gehelp om nog 'n viool te skep uit inheemse Afrika-hout. Dis slegs die tweede instrument van sy soort in die wêreld. Die werk is voltooi met die hulp...
Stellenbosch University
Prof Elmarie Costandius vereer met OBU-genootskapstoekenning
Een van die akademici wat die afgelope paar jaar ʼn deurslaggewende rol gespeel het om die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele regstellingsproses te inisieer, prof Elmarie Costandius van die Departement Visuele Kunste, het onlangs...
Stellenbosch University
iKaya Primêre skool skakel sy sonpalene-selsel aan
Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (DHED), die Universiteit Stellenbosch (US). se sosiale impak...
Stellenbosch University
US skitter met navorsing- en innovasiebestuurstoekennings
Vier personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) 6 Augustus 2020 gesogte toekennings ontvang vir hulle bydrae tot navorsing- en innovasiebestuur in Suider-Afrika by die jaarlikse DWI/SARIMA (Departement van Wetenskap en Innovasie...
Stellenbosch University
Navorsers lei ondersoek na ekonomiese impak van COVID-19
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteite van Kaapstad en Witwatersrand het vandeesweek 'n gesamentlike navorsingsprojek oor die sosiale en ekonomiese impak van COVID-19 in Suid-Afrika van stapel gestuur. Die...
Stellenbosch University
Sontorings se impak op voëls bekyk
Dit is moontlik om die impak op voëllewe, wat gekonsentreerde sonkragtorings (sogenaamde CPS-torings) kan hê, laag te hou. Dit kan veral gedoen word deur die infrastruktuur goed te bestuur in die tye wanneer dit nie krag opwek nie. Só sê HP...
Stellenbosch University
Dringende ingryping vir geestesgesondheid nodig gedurende COVID-19-pandemie
Die COVID-19-pandemie het baie mense se geestestoestand aangetas. As daar nie dadelik opgetree word nie, mag dit dalk moeilik wees om hierdie skade om te keer, skryf prof Soraya Seedat van die Departement Psigiatrie in ʼn meningsartikel vir...
Stellenbosch University
"My passie is om vir dowe kinders skool te hou"
Die US se Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers, het laat verlede jaar aangekondig dat 2020 die Universiteit se Jaar vir Persone met Gestremdheid sal wees. Die hoogtepunt van die jaar sal die sesde konferensie van African Network...
Stellenbosch University
Mening: Insekboerdery kan die aarde ‘n ruskans help gee
Die natuur se reaksie op die aansienlike daling in menslike aktiwiteite weens Covid-19-verwante inperkingsregulasies noop talle kenners wêreldwyd om uit te wys onder watter geweldige druk die omgewing verkeer. Hulle bepleit 'n “nuwe normaal...
Stellenbosch University
Hongersnood kan SA se voorland wees
Hongersnood kan Suid-Afrika se voorland wees indien pogings wat daarop gemik is om die vernietigende impak van die COVID-19-pandemie teen te werk afgeskaal word, skryf dr Gabrielle Wills, prof Servaas van der Berg (beide van die Departement...