7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
’n Lewe gewy aan geneeskunde: Prof Helmuth Reuter se loopbaansreis
Die onlangs afgetrede Uitvoerende Hoof van die Departement Geneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), prof Helmuth Reuter, besin oor sy uiteenlopende loopbaan van vier...
Stellenbosch University
Navorsers worstel om die raaisels van Parkinson se siekte te ontrafel
Dit is 'n aftakelende breinkwaal wat die lewensgehalte van pasiënte, hul gesinne én hul sorggewers wesentlik raak. Parkinson se siekte (PS ) spruit uit die geleidelike verlies van senuweeselle (neurone) wat dopamien produseer. Dit...
Stellenbosch University
US stel nuwe Beleid oor Gestremdheids-toegang bekend
Gestremdheid is in 'n meerdere of mindere mate deel van ons en ons daaglikse lewe. Ek is seker jy ken mense met gestremdhede, hetsy 'n familielid, iemand in jou buurt, 'n kollega by die werk of iemand wat na dieselfde kliniek of hospitaal...
Stellenbosch University
Meer voetgangers getref in arm gebiede
Talle Suid-Afrikaners sterf jaarliks op ons paaie ondanks padveiligheidveldtogte en dreigemente van swaarder strawwe vir roekelose bestuurders. Hierdie sterftes sluit talle voetgangers, wat steeds die kwesbaarste padgebruikers is, in...
Stellenbosch University
Stelselvernuwingsprojek loop uit op kontrakte vir voorpunttegnologie-stelsels
Met die onlangse ondertekening van twee sagtewarekontrakte is die analise-, beplanning- en verkrygingsfase van die Universiteit Stellenbosch se Stelselvernuwingsprojek (SVP) nou afgehandel. Dit baan die weg vir die implementering van twee...
Stellenbosch University
Gekonsentreerde sonkrag kan dalk SA se elektrisiteitsprobleme help oplos
Suid-Afrikaners is onlangs onkant gevang toe Eskom weer die implementering van beurtkrag aangekondig het. Met die moontlikheid van nog onderbrekings oor die volgende paar jaar, het dit dalk tyd geword om te kyk na gekonsentreerde sonkrag...
Stellenbosch University
AvOL konferensie 2018: 'n viering van onderrig & leer by US
Akademieskap van Onderrig en Leer (SoTL)-konferensie Die 11de jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (in Engels Scholarship of Teaching and Learning, oftewel SoTL) met die tema Akademiese Leierskap het van 29 tot 31...
Stellenbosch University
Vier maklike maniere om diabetes af te weer
Donderdag (14 November) is Wêrelddiabetesdag. In n meningsartikel vir News24, wys Prof Faadiel Essop van die Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika aan die Universiteit Stellenbosch op vier maniere hoe mense hulself en hul...
Stellenbosch University
Kwantumstippels gebruik om “spesiasie in aksie” vas te lê
Evolusionêre ekoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om 'n plant in die proses van spesiasie (die proses van spesievorming) vas te vang. En dít deur kwantumstippels in te span in die nasporing van stuifmeelkorrels...
Stellenbosch University
US Koor: Diverse groep bereik só eenstemmigheid
‘n Artikel wat Saterdag, 26 Junie, in Die Burger verskyn het, fokus op die diverse groep jong mense van die Universiteit Stellenbosch Koor. Lees hoe hierdie diversiteit nie net die koor se klank positief beïnvloed en hul repertorium...