7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word
Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Stan du Plessis, 'n voormalige dekaan van dieselfde Fakulteit en nou uitvoerende bedryfshoof van US, is tussen...
Stellenbosch University
Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV
Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal op Sondag, 18 September en Maandag, 19 September 2022 om 14:00 en 18:00...
Stellenbosch University
US navorsers en studente presteer by Afrika Fisiologie-konferensie
Nagraadse studente en navorsers van die Universiteit Stellenbosch het uitstekend presteer deur met ag van die 14 toekennings weg te stap gedurende die Fisiologie Vereniging van Suider-Afrika ( PSSA) se onlangse jaarlikse konferensie, wat...
Stellenbosch University
Nooit ’n vervelige oomblik as jy mikroskope aan dokters, patoloë, geoloë, metallurge en selfs entomoloë verkoop nie
“Die beste verkoopspersone is diegene wat hulle veld werklik goed ken. Mense sal jou respekteer en meer vertroue in jou hê." – Dewald Noeth, MSc [SJM[1] in Biochemie. In 2008 het Dewald Noeth 'n BSc-graad in Menslike Lewenswetenskappe aan...
Stellenbosch University
Pasiënte en genomika-navorsing in Afrika baat by SAMNR se Vroeë Loopbaan-toekenning
Professor Shahida Moosa, ʼn senior genetikus aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, het die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) se Vroeë Loopbaan-toekenning ontvang. Moosa is 'n...
Stellenbosch University
US Onderrigtoekennings 2022
Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022. Die Onderrigtoekennings erken en beloon uitstaande onderrig aan die US. Alle akademiese personeel wat onderrig gee, kan vir hierdie toekennings in...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Ricardo Isaacks
As senior assistent in die posafdeling van die Universiteit Stellenbosch (US), sien Ricardo Isaacks toe dat duisende inkomende en uitgaande briewe, posstukke en belangrike dokumente hulle bestemming bereik. Met byna 27 jaar diens aan die US...
Stellenbosch University
HELTASA “[un] Conference” 2023
Hoogtepunte van HELTASA-konferensie 2023 Die 2023 HELTASA-konferensie is van 24 tot 26 Oktober deur die Noodwes-Universiteit (NWU) op hulle Vanderbijlpark-kampus aangebied. Die konferensie was ʼn hibridiese geleentheid, met 212 deelnemers in...
Stellenbosch University
US stel nuwe aanlyn-platform vir sosiale impak bekend
’n Nuwe aanlyn-platform is deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend gestel waar dié instelling se sosiale impak aangedui en vertoon sal word. Dit volg op die US se Strategiese Plan vir Sosiale Impak en word beskou as ’n sleutelelement...
Stellenbosch University
US vereer globale gestremdheidsadviseur
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die globale gestremdheidsadviseur van die Wêreldbank-groep, Charlotte Vuyiswa McClain-Nhlapo, met ʼn eredoktorsgraad by sy Desember-gradeplegtigheid vereer. Sy het Maandag (11 Desember 2023) die graad...