7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US navorsers en studente presteer by Afrika Fisiologie-konferensie
Nagraadse studente en navorsers van die Universiteit Stellenbosch het uitstekend presteer deur met ag van die 14 toekennings weg te stap gedurende die Fisiologie Vereniging van Suider-Afrika ( PSSA) se onlangse jaarlikse konferensie, wat...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Zanele Mdodana
Sport was nog altyd Zanele Mdodana se eerste liefde en dit is hoekom sy die geleentheid aangegryp het om hoofafrigter van Maties Netbal te word toe dié pos vir haar aangebied is. Wanneer sy nie afrig of na die welstand van haar spelers...
Stellenbosch University
L’Oreal-UNESCO finansiële toekenning ondersteun malaria-navorsing
'n PhD-student in Chemie aan die Universiteit Stellenbosch, Jessica Thibaud, is een van ses Suid-Afrikaanse vrouewetenskaplikes wat 'n finansiële toekenning van die L'Oréal stigting genaamd L'Oreal en UNESCO (die Verenigde Nasies se...
Stellenbosch University
Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR
Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die vorm van R1,93 miljoen se befondsing wat aan Dr Mari van de Vyver van die...
Stellenbosch University
US se Eenheid vir Gelykwaardigheid stel aanlyn aanmeldingsinstrument bekend
Studente en personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het nou ’n nuwe aanlyn gevallebestuursplatform tot hulle beskikking om voorvalle van onbillike diskriminasie en teistering aan te meld. Die Eenheid vir Gelykwaardigheid, wat...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Shibu Mamabolo
Om toe te sien dat personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) toegang het tot 'n wye verskeidenheid steunstrukture en -programme is die verantwoordelikheid van Shibu Mamabolo, hoof van Werknemerwelwees in die Afdeling Menslike...
Stellenbosch University
US se Fakulteit AgriWetenskappe lewer top landboukundiges op
Prof Karen Theron, 'n internasionaal erkende sagtevrugtekenner van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Hortologie, is aangewys as die Wes-Kaapse Landboukundige van die Jaar, terwyl oud-Matie dr Andries Daniels van die...
Stellenbosch University
US weer onder voorste universiteite op QS-vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) is steeds een van die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld in die breë vakgebiede Lewenswetenskappe en Geneeskunde; Lettere en Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en Bestuur...
Stellenbosch University
Prof Anita Bosch help bevorder groter insluiting van vroue in die werkplek
Prof Anita Bosch van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs haar professorale intreerede gelewer met die titel “Balansering van regverdige uitkomste: Werk deur die lens van vroue". Sy...
Stellenbosch University
Kurrikula moet reageer op die gemeenskap se behoeftes
Moet onderwysers wat toekomstige gesondheidsorg beroepslui oplei slegs op die biomediese vereistes van die beroep fokus, of moet hulle ook eienskappe van maatskaplike verantwoordelikheid insluit? Hierdie vraag is gestel deur Cecilia Jacobs...