7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘Beter’ Huis ten Bosch heropen om nuwe Maties te verwelkom
Die Universiteit Stellenbosch se Huis ten Bosch (HtB) wat in 2019 in 'n brand beskadig is, het amptelik weer heropen. Die studentekoshuis het 'n gedaanteverwisseling ondergaan en is nou 'n moderne, geskik-vir-doel-koshuis wat 146...
Stellenbosch University
Die US se Ilhaam Groenewald verkies tot Saskok raad
Die Universiteit Stellenbosch se Hoofdirekteur: Maties Sport, Ilhaam Groenewald, is verkies as raadslid van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese komitee (Saskok) op die konfederasie se verjaarlikse vergadering wat op Saterdag...
Stellenbosch University
Nuwe US-jaarboekdele slegs aanlyn beskikbaar
Al 13 dele van die Universiteit Stellenbosch-almanak (jaarboeke) wat tot 2020 nog jaarliks in gedrukte en digitale vorm verskyn het, sal in die toekoms slegs in digitale formaat op die Universiteit se webwerf beskikbaar wees. Hierdie...
Stellenbosch University
Alles wat mooi is vir 2021
Beste lede van die Universiteitsgemeenskap Hoe vinnig vlieg die tyd nie! Die nuwe jaar is reeds ’n week oud, so laat ek julle dus dadelik alles wat mooi is vir 2021 toewens. Dis nie net lippetaal nie – as ons enigiets die afgelope 12 maande...
Stellenbosch University
Jan Mouton-leersentrum gee die toon aan vir toekomstige ontwikkelings by die US
Die splinternuwe, innoverende Jan Mouton-leersentrum sal binnekort sy deure vir Matiestudente open. Die Jan Mouton-leersentrum, wat tussen die Langenhoven-studentesentrum (Neelsie) en die Polimeerwetenskap-gebou op die hoofkampus van die...
Stellenbosch University
Meesteropleier in ervaringsleer en kritiese pedagogie by SUEEC
'n Internasionale meesteropleier in kritiese pedagogie sal een van die uitgelese ervaringsleerkundiges wees by die Universiteit Stellenbosch Konferensie oor Ervaringgerigte Opvoeding (SUEEC) in November 2020. Mustafa Erdogan, voorsitter en...
Stellenbosch University
Nuwe spasie sal studente help om te ontdek, ontwerp en te skep
Die US-biblioteek Maakspasie ('Makerspace'), 'n innoverende ruimte waar studente saam kan uitvind, ontwerp en kan skep, is pas voltooi en open op 1 April 2021 vir die studentegemeenskap. Die maakspasie is 'n samewerkende werksruimte wat...
Stellenbosch University
Boek bied bloudruk vir stryd teen korrupsie
'n Boek oor korrupsie in Afrika, waarvan die visedekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Pregala Pillay, die mederedakteur is, is vroeër vandeesmaand deur Cambridge Scholars Publishing gepubliseer. Die ander...
Stellenbosch University
Dr Choice se nuwe rol sal waarde toevoeg tot haar posisie by US
Dr Choice Makhetha van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Raad op Hoër Onderwys (RHO) as lid van die institusionele ouditskomitee (IOK) aangestel. Die Nominasie- en Oorsigbestuurkomitee van die RHO het aangekondig dat dr...
Stellenbosch University
US-akademici binnekort op TV te sien
As jy vroeg in die 1980's TV gekyk het, onthou jy waarskynlik die oorgeklankte reeks Beste Professor. In dié reeks, wat oorspronklik as The Paper Chase in die Verenigde State uitgesaai is, het die briljante regstudent James T. Hart...