7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Voormalige VN-hoë kommissaris lewer lesing oor menseregte by US
Die voormalige hoë kommissaris vir menseregte by die Verenigde Nasies (VN), regter Navi Pillay, is vandeesweek die spreker by die 15de jaarlikse menseregtelesing van die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch (US). Die...
Stellenbosch University
US-navorser ontvang gesogte Fulbright-navorsingsbeurs
“Ek is meer as ingenome. Dit is beslis die gesogste (en mededingendste) toekenning wat ek al in my loopbaan ontvang het. Dít is hoe prof Ronelle Carolissen van die departement Opvoedkundige Sielkunde by die Universiteit Stellenbosch op die...
Stellenbosch University
ACS-inisiatief vir ontluikende vakkundiges aanlyn én aan die gang
As deel van die Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) se inisiatief vir ontluikende vakkundiges (ESI), wat in 2020 bekend gestel is, sal die Universiteit Stellenbosch met vennote oor die hele Afrikavasteland saamwerk om verskeie...
Stellenbosch University
Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek
Die nuut-verkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele, sê hy is ten volle daartoe verbind om Matiestudente se dringende kwessies aan te spreek. Njengele is tans besig met 'n nagraadse...
Stellenbosch University
Departement Politieke Wetenskap onder die beste in SA
Die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangewys as een van die bestes in Suid-Afrika deur die Academic Ranking of World Universities (ARWU), gebaseer op die kwaliteit van die akademiese werk...
Stellenbosch University
Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje
Jennifer Kate van Heerden, die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje, het al ses haar studiejare met onderskeiding geslaag en het onderskeidings in al 11 van die afdelings in die finalejaareksamen behaal. Van Heerden, wat...
Stellenbosch University
Tomorrow Trust mik hoog in befondsing van studente
In 'n poging om ongelykhede in hoër onderwys uit te wis en die speelveld gelyk te maak by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Tomorrow Trust meer as R1 miljoen vir studentebefondsing bewillig. Die trust het volle beurse aan 11...
Stellenbosch University
Min het nog verander vir vrouesport in SA
Ter viering van Vrouemaand skryf dr Nana Adom-Aboagye van die Sentrum vir Sportleierskap by Matie Sport in ʼn meningsartikel vir News24 (21 Augustus 2023) dat meer gedoen moet word om billike en regverdige ondersteuning, geleenthede, toegang...
Stellenbosch University
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 06 Augustus 2020
Leer en Onderrigverryking Seminaar: 06 Augustus 2020 U word uitgenooi na die volgende kwartaallikse Leer en Onderrig Seminaar onder die vaandel van die Vise-Rektor (L&O), Prof Arnold Schoonwinkel, en die Afdeling: Leer- en Onderrigverryking...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gelykwaardigheid se video’s oor sosiale ongeregtigede kry goeie aftrek
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele kunste-projek is vuur en vlam besig om met video's op sosiale media onregverdige diskriminasie en teistering, HIV-Vigs en ander sosiale ongeregtighede...