7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Inligtingsoorsigbestuur (IOB) bied weer suksesvolle HEMIS-instituut aan
Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs (14-16 Augustus 2018) weereens ʼn suksesvolle jaarlikse HEMIS ( Higher Education Management Information System)-instituut by die Lord Charles Hotel...
Stellenbosch University
Mikrobes vasgevang in lewendige uitstalling
Sewe verskillende bakterieë en verskeie gisse en fungi wat algemeen rondom – en binne – ons voorkom, is gebruik om 'n lewendige mikrobiese uitstalling te skep wat nou besigtig kan word in 'n glaskabinet in die foyer van die JC Smuts gebou...
Stellenbosch University
Spesiale eregrade in die US se eeufeesjaar toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan 14 vooraanstaande denkleiers met eregrade vereer as deel van die instelling se herdenking van sy eeufees. Die ontvangers vir Maart 2018 is (in alfabetiese volgorde) Professor Dame Glynis Breakwell...
Stellenbosch University
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Maureen Robinson
Fakulteit Opvoedkunde vier hierdie Vrouemaand merkwaardige vroue in die fakulteit. Prof Maureen Robinson het reeds afgetree, maar het vir baie jare leiersposisies gevul. Sy was vir vyf jaar die Dekaan van Fakulteit Opvoedkunde hier by...
Stellenbosch University
Howe moet sosiale geregtigheid bevorder – Madonsela
Kan die howe beter vaar in hul rol om geregtigheid, veral sosiale geregtigheid, deur administratiewe reg te bevorder? Dit was een van die sleutelkwessies wat prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en...
Stellenbosch University
US beste met fondswerwing, sê opname
Die Universiteit Stellenbosch (SU) het die hoogste vlak van skenker- en toekenningsinkomste behaal van ál 11 hoëronderwysinstellings wat in 2018 aan die jaarlikse opname oor hoëronderwysfilantropie (ASPIHE) deelgeneem het. Volgens die...
Stellenbosch University
ADA vier tien jaar van uitnemendheid
Tien jaar, 210 werksessies, 4 526 deelnemers en 53 nasionaliteite – dís hoe 'n mens die sukses van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afrika Doktorale Akademie (ADA) in getalle kan beskryf. Die ADA, wat in US Internasionaal se...
Stellenbosch University
Nuwe melkontleder ʼn hupstoot vir babas en navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste universiteit in Afrika geword om ʼn MIRIS- menslike melkontleder te bekom. Die toestel word in neonatale eenhede gebruik en ontleed die voedingsamestelling van borsmelk, wat van...
Stellenbosch University
US-gegradueerde vasberade om sosialewerkpraktyk te verbeter
Tirelo Mtombeni, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), het nooit kon dink dat sy 'n navorsingsloopbaan in maatskaplike werk sou beoefen nie. Nadat sy nie vir medies óf haar tweede keuse, rekeningkunde, aanvaar is nie, het...
Stellenbosch University
Persvryheid belangrik vir gehalte-joernalistiek
Maandag (3 Mei) was Wêreldpersvryheidsdag. In ʼn meningsartikel vir Cape Times probeer dr Gawie Botma (Departement Joernalistiek) antwoorde vind op die volgende vrae: Wanneer word inligting joernalistiek? en Wat is die verhouding tussen...