7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Regskliniek verteenwoordig SA Paralimpiese swemmer in moontlike baanbrekersaak oor onbillike diskriminasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek maak gereed om hof toe te gaan in nóg 'n moontlike baanbrekersaak, dié keer as verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en regstudent Hendri Herbst. Met 'n besoek aan die...
Stellenbosch University
Vroue in sport: Sporttegnoloog Christine Barnard
Maties Sport erken die belangrikheid en waarde daarvan om tegnologie in die afrigting van hoëprestasie- (HP)-studente-atlete te gebruik en het vir Christine Barnard, 'n jong sportwetenskaplike en -tegnoloog, aangestel om administratiewe...
Stellenbosch University
SAMNR vereer FGGW-wetenskaplikes vir uitnemendheid in gesondheidsnavorsing
Prestigeryke pryse is aan twee staatmaker-wetenskaplikes aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), van die Universiteit Stellenbosch, toegeken vir die aansienlike impak wat hulle navorsing op Suid-Afrikaners se...
Stellenbosch University
Eiendomsreg en grondhervormings-deskundiges maak hersienings-kommissie voorlegging
ʼn Span van vier konstitusionele eiendomsreg en grondhervormingsdeskundiges aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ʼn voorlegging aan die grondwetlike hersieningskomitee gemaak. Professors Bradley Slade, Juanita Pienaar, Zsa-Zsa...
Stellenbosch University
Jong doktorale student gee pas aan in geletterdheid
'n Doktorale student van die Universiteit Stellenbosch (US) is aangewys as een van die wêreld se top-30 jong opkomende leiers op die gebied van geletterdheid. Die 27-jarige Nangamso Mtsatse, wat van New Brighton in Port Elizabeth afkomstig...
Stellenbosch University
US professore benoem tot Raad op Hoër Onderwys
Twee bekroonde professore van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde is as lede van die Raad op Hoër Onderwys (RHO) aangewys. Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Naledi Pandor, het onlangs Proff Lesley le...
Stellenbosch University
Reserwebank-baas inspireer met hoop vir ekonomiese groei
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), dr Lesetja Kganyago, het Woensdagaand (06 Maart 2019) 'n boodskap van hoop vir ekonomiese groei gebring by 'n openbare lesing wat deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe...
Stellenbosch University
US se Anita Nel nou Hoofdirekteur; ontvang gesogte tegnologie-toekenning
Me Anita Nel, verantwoordelik vir innovasie, besigheidsontwikkeling, kommersialisering en die Universiteit Stellenbosch (US) se interaksieplatform met die industrie, Innovus, is onlangs bevorder tot Hoofdirekteur: Innovasie en...
Stellenbosch University
Raak smoorverlief op plante en die natuur, sê nuwe kurator van die US Botaniese Tuin
Dr Donovan Kirkwood is as die nuwe kurator van die internasionaal geakkrediteerde* Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin aangestel. Hy sal vanaf 1 Oktober 2018 die pos beklee. “Ek's baie opgewonde oor die aanstelling. Ek werk al...
Stellenbosch University
Innoverende app vergemaklik eksamentoegang
Eksamens kan ʼn stresvolle tyd vir baie studente wees. Boonop kan die tydrowende toegangsprosedures by eksamenlokale, wanneer jy net by jou vraestel wil uitkom en begin skryf, daardie stresvlakke die hoogte laat inskiet! Danksy nuwe...