7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Auxin: Maatskaplik responsiewe kurrikulums in mediese onderwys: ʼn Studenteperspektief
U word uitgenooi om die volgende middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Dr Anthea Hansen Onderwerp: Maatskaplik responsiewe kurrikulums in mediese onderwys: ʼn...
Stellenbosch University
Dokters reik uit na kinders met 'n hoë risiko vir velkanker
'n Span spesialiste van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch en die Tygerberg-hospitaal het in die aanloop tot Wêreld Kankerdag (4 Februarie) besoek afgelê by die Athlone Skool vir...
Stellenbosch University
Rektorstoekennings vir top US-studente
Die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente wat uitsonderlik presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap, sport en sosiale impak, is Donderdag (5 Oktober 2017) met Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer...
Stellenbosch University
Stamselnavorsing kry ‘hupstoot’ van NNR
Stamselnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n groot hupstoot ontvang in die vorm van R1,93 miljoen se befondsing wat aan Dr Mari van de Vyver van die...
Stellenbosch University
Gewilde M-program lok honderde studente vanoor Afrika
Op 14 Maart het Victoria Ndarukwa, ʼn mediese laboratoriumwetenskaplike van Zimbabwe, die 100ste Matie geword wat in minder as ʼn dekade ʼn MSc in Kliniese Epidemiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf het. Die sogenaamde M...
Stellenbosch University
Goeie vordering met navorsing, innovasie en nagraadse studie
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie, het in Maart 2017 omvattend verslag gedoen aan die Senaat oor sy verantwoordelikheidsentrum. Hieronder volg uittreksels uit die bestuursopsomming van sy verslag, wat...
Stellenbosch University
Dr Leslie van Rooi aangestel as Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie
Dr Leslie van Rooi, Hoof van die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskap (FVZS Instituut) by die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie. Hy sal die pos...
Stellenbosch University
'US-instituut bemagtig jongmense' – Breyten
Vriende en kollegas van wyle dr Frederik Van Zyl Slabbert het besoek afgelê by die Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat na dié voormalige Kanselier van die US heet. Die besoek het Maandag...
Stellenbosch University
Nolene Singh ontvang toekenning vir innovasiebestuur
ʼn Personeellid van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (31 Mei 2018) nasionale erkenning ontvang vir haar bydrae tot innovasiebestuur in Suider-Afrika. Nolene Singh, ʼn tegnologie-oordragbestuurder by die US se tegnologie...
Stellenbosch University
US chirurg spaar kankerpasiënte van toekomstige frakture
Lewensreddende middels wat vir die behandeling van borskanker gebruik word, kan ʼn klein persentasie vroue kwesbaar vir frakture maak. Dit is hoekom dr Karin Baatjes, ʼn spesialis-chirurg by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...