7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
EU-befondsing ʼn hupstoot vir navorsingsbestuur in Suider-Afrika
ʼn Navorsingsvoorstel deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) in reaksie op die Europese Unie (EU) se Erasmus+ Program se oproep vir Capacity Development in Higher Education, is onlangs deur die...
Stellenbosch University
Rugpyn kan voorkom en bestuur word
Rugpyn is ʼn baie algemene probleem wat alle bevolkingsgroepe regoor die wêreld raak. Navorsing het getoon dat een uit elke twee volwassenes en een uit elke drie kinders of tieners in Afrika op enige tydstip probleme met rugpyn ervaar. Daar...
Stellenbosch University
Biblioteeksimposium herskep die Akademiese Biblioteek van die Toekoms
In sy openingstoespraak tydens die Universiteit Stellenbosch se 14de Jaarlikse Biblioteeksimposium het Professor Eugene Cloete (Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) die afgevaardigdes uitgedaag om die paradigma oor hoe...
Stellenbosch University
FGGW lewer rekordgetal gesondheidswerkers
Meer as 350 graduandi aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het tydens die jaarlikse eedafleggingseremonie beloof om die mensdom met respek te dien, en met deernis etiese en...
Stellenbosch University
WeCode24 baan die weg vir ʹn onder-na-bo-benadering tot tegniese vaardighede in Suid-Afrika
Deur haar betrokkenheid by ʹn innoverende koderingsinisiatief vir leerders, is prof Rachel Jaftha van die Departement Ekonomie ʹn toonbeeld van leierskap deur voorbeeld. Met behulp van die naskoolse program WeCode24, word die digitale...
Stellenbosch University
Nuwe kuilvissie-spesie in Kenia reeds kritiek bedreig
'n Kritiek bedreigde nuwe kuilvissie-spesie wat in 2017 en 2018 in 'n antieke woud in Kenia gevind is, is nou in die vaktydskrif Zootaxa beskryf. Nothobranchius sylvaticus, die Latynse naam wat beteken : “te make met die woud," is ook die...
Stellenbosch University
Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Professor Doreen Kaura is een van slegs 25 globale kundiges wat gekies is om moedergesondheidsnorme te onwikkel as deel van 'n Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) Taakspan wat daarop gemik is om...
Stellenbosch University
Wiskunde- en wetenskaponderwysers kom by die US bymekaar om gaping tussen hoërskool en uni aan te pak
Meer as vyftig wiskunde- en fisiese wetenskap-onderwysers van Wes-Kaapse hoërskole het vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) bymekaargekom vir die jaarlikse Wiskunde- en Wetenskap-onderwysersforum. Die forum is 'n inisiatief...
Stellenbosch University
Trauma oor generasies heen: Hoe seksuele geweld vroue en hul nageslag beïnvloed
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het kommerwekkende bewyse ontdek dat die trauma van seksuele geweld verder strek as die oorlewendes, en moontlik hul kinders se geestesgesondheid en genetiese samestelling beïnvloed. In 'n...
Stellenbosch University
Dieetkundenavorsers kry erkenning van nasionale liggaam
Dr Lisanne du Plessis sê sy word al haar lewe lank voorberei vir wat sy vandag doen. "Ek onthou hoe ek as kind gekyk het hoe my ma, 'n verpleegster in haar jong dae, 'n vrou en haar seun TB-medisyne gee. Sy sou hulle eers soggens iets gee...