7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat
Bring die vroulike brein en psige 'n ander perspektief, of 'n ander manier van doen na die werksplek? Wat kan ons by vrouerolmodelle in die veld van wiskunde, toegepaste wiskunde en rekenaarwetenskap leer? Dít was die openingsvrae van...
Stellenbosch University
US-raad neem ondersoeke verder en stel subkomitee vir taal aan
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdag (20 Februarie 2016) by ‘n buitengewone vergadering drie mosies oor taalimplementering aanvaar, asook ‘n mosie oor die onlangse insident van beweerde ‘blackfacing’ in Heemstede...
Stellenbosch University
‘n Dokument om Suid-Afrika se beleid oor Intieme Verhoudingsgeweld in te lig
Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van vrouens wat doodgemaak word deur iemand met wie hulle ‘n intieme verhouding het, ten spyte van verskeie aksies soos byvoorbeeld die veldtog van Sestien Dae van Aktivisme van Geen Geweld teen Vroue...
Stellenbosch University
nGAP-pos bring verligting in Departement Voedselwetenskap
Die Departement Voedselwetenskap in die Fakulteit AgriWetenskappe het een van vier nGap-poste ontvang wat aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegewys is. Altesaam 79 toewysings is aan universiteite oor Suid-Afrika heen gemaak. Die Nuwe...
Stellenbosch University
Desember-graduandi kan eie Klas van 2016-wyne koop
Spesiaal-geëtiketeerde Graduandi 2016-wyne ter viering van gradeplegtigheidsweek word hierdie week by die Universiteit Stellenbosch (US) se eie wynkelder verkoop. Die US is die enigste universiteit in Suid-Afrika wat sy eie wynkelder het...
Stellenbosch University
Voorste US-navorsers ontvang NNS-toekennings
Ses van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is Donderdag (1 September 2016) deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer. Profs Willem Visser (Rekenaarwetenskap), Paul van Helden (Biomediese Wetenskappe ), Mark...
Stellenbosch University
SA se bruin gemeenskap word ergste geraak deur diabetes
Een uit elke vier volwassenes in die Wes-Kaapse bruin gemeenskap word moontlik deur tipe 2 diabetes geraak. Dit is een van die bevindinge van 'n studie wat die voorkoms van tipe 2 diabetes onder die gemeenskap van Bellville-Suid in Kaapstad...
Stellenbosch University
Geen-toets bepaal of pasiënte met borskanker chemoterapie benodig
Ongeveer die helfte van alle vroue met vroeëstadium-borskanker ondergaan dalk onnodig chemoterapie. Dit is volgens nuwe navorsing wat onlangs in die New England Journal of Medicine gepubliseer is. Die navorsing het getoon dat 46% van...
Stellenbosch University
GlaxoSmithKline hernu navorsings-vennootskap met US
GlaxoSmithkline (GSK), 'n wetenskapsgeleide globale gesondheidsorgmaatskappy, het op Maandag (7 November 2016) sy navorsingsvennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Bedryfsingenieurswese hernu. Die geleentheid het...
Stellenbosch University
Leefstylveranderinge ʼn hupstoot vir manlike vrugbaarheid
Leefstylveranderinge kan help om manlike vrugbaarheid ʼn hupstoot te gee deur die getal vrye radikale ̶ molekules wat gesonde selle kan beskadig ̶ in semen te verminder. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Stefan du Plessis van die...