7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-ombud – kampvegter vir die beginsels van regverdigheid en billikheid
Die ombud dien al lank wêreldwyd as 'n onafhanklike kanaal waar individue hulp kan soek. Die term “ombud" kom van die Nordiese terme “ombudsman", “ombudsmann" en “ombudsmand", wat “beskermer van die mense" beteken. Deesdae verwys dit na...
Stellenbosch University
Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind
Afgesien van die akademiese uitdaging het twee goed dr Tawanda Zininga laat besluit om 'n dosent in biochemie by die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US) te word. Op sy eerste besoek aan die US-kampus in 2019 het die natuurskoon op...
Stellenbosch University
Nuwe DSc-studie verken onontginde potensiaal van die menslike dermmikrobioom
Hoe meer ons te wete kom oor die menslike dermmikrobioom en die derm-brein-as, hoe meer vrae ontstaan oor die invloed wat triljoene mikroörganismes op die ontwikkeling van geestesongesteldhede en ernstige siektes soos kanker het. In die...
Stellenbosch University
Olifante se reuksin verbaas
Afrika olifante deel 'n sogenaamde “trop-reuk" wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle aan mekaar afvee gedurende hul rituele groetsesssies as die feit dat hulle dalk...
Stellenbosch University
Van parshulp tot PhD oor verpienking by Sauvignon blanc
Van laboratoriumassistent en parshulp tot PhD – dis die pad wat die 52-jarige dr Anton Nel van Wellington oor die afgelope 32 jaar in die wynbedryf gestap het. Hy het vanjaar sy doktorsgraad in wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Hommeltuie by olifante: so gebruik mens dit reg
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch is praktiese riglyne en voorgestelde etiese protokolle geskryf oor hoe om olifante so min as moontlik te steur wanneer oor hulle gevlieg word met hommeltuie. Dis van waarde vir navorsers en...
Stellenbosch University
Dr Lourens se navorsing daag konvensionele persepsies van sekswerk uit
As jy 'n blonde vrou met 'n rooi toga en die breedste glimlag denkbaar op die laaste dag van die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheidsweek by die Coetzenburg-sentrum gesien het, was dit heel waarskynlik dr Marna Lourens van...
Stellenbosch University
Meertaligheid verryk studente se opvoedkundige ervaring – Prof Deresh Ramjugernath
Deur meertaligheid in beide akademiese en sosiale ruimtes te bevorder, verryk ons nie net die opvoedkundige ervaring vir ons studente nie, maar berei ons hulle ook voor om te floreer in 'n toenemend onderling verbonde en diverse wêreld. Só...
Stellenbosch University
Aartsbiskop Desmond Tutu: 'n Klein man met 'n groot nalatenskap
Vandag betreur ons die dood van ʼn reus. Ons vier ook ʼn lewe wat goed geleef is en wat toegewy was aan die diens van ander, insluitend om die skrille gelykheidsgapings in gesondheidsorg in Suid-Afrika, en die res van die wêreld, aan te...
Stellenbosch University
US gestremdheidsnavorsing uitgelig in The Lancet
Kenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Fisioterapie het onlangs twee artikels in die gerekende mediese joernaal, The Lancet, gepubliseer. Beide artikels fokus op gestremdheid – een bespreek die uitdagings en voorgestelde...