7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Driedubbele heliks-byeenkoms versterk bande tussen die Universiteite van Stellenbosch en Groningen
In 'n wêreld gekenmerk deur politieke onstuimigheid, oorloë en geopolitieke onsekerhede, is dit belangriker as ooit vir universiteite wêreldwyd om hul akademiese vryheid te bewaak en saam te werk om die veelvuldige probleme wat die mensdom...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteit hou sy eerste Japanse Rolprentfees: ’n Naweek van Kulturele Onderdompeling
Stellenbosch Universiteit het die afgelope naweek ’n opwindende mylpaal bereik deur die 30ste Japanse Rolprentfees aan te bied, ’n eerste vir die instelling. Van 1 tot 2 November 2024 het die Stellenbosch Universiteit Japan-sentrum, in...
Stellenbosch University
Walter Parry se nalatenskap gevier en opnuut in Stellenbosch se geskiedenis geskryf
Die legendariese fisikus en wiskunde-onderwyser Walter Parry (1913-1966) is die eerste historiese figuur in die geskiedenis van Hoërskool Lückhoff in Stellenbosch wie se merkwaardige lewensverhaal en nalatenskap opnuut in die geskiedenis...
Stellenbosch University
Afrika-vernuf in elektriese motorfietsekspedisie van Nairobi na Stellenbosch ten toon gestel
In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, die lang pad van Nairobi na Stellenbosch in Oktober aanpak. Die inisiatief sal deel wees van...
Stellenbosch University
Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid
Verklaring: 10 Oktober 2019 Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom die eenparige uitspraak van die Konstitusionele Hof op 10 Oktober 2019...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch fasiliteer die terugbesorging van skoolbanke na die ou Lückhoff-skoolgebou
Die plekke waar mense gewerk en gewoon het, die ruimtes waar kinders gespeel het, is grondliggend tot die ontwikkeling van sowel ʼn gemeenskaps- as ʼn individuele identiteit. Die gevoel van behoort, saamwees en gesamentlike deelname aan en...
Stellenbosch University
Gevierde bio-inligtingskundige sluit by Universiteit Stellenbosch aan in stryd teen pandemies
Prof Tulio de Oliveira, die hoog wêreldbekende bio-inligtingskundige wat in Desember verlede jaar [2020] 'n nuwe variant van COVID-19 in Suid-Afrika geïdentifiseer het, sal 'n nuwe instituut by die Universiteit Stellenbosch (US) tot stand...
Stellenbosch University
Stellenbosch Sokkerklub is gasheer vir eerste wedstryd in die Danie Craven Stadion
Die Stellenbosch Sokkerklub is verheug om aan te kondig dat die nuut-gerestoureerde Danie Craven Stadium op Stellenbosch die gasheerveld gaan wees vir plaaslike wedstryde waar die DStv Premierliga 2020/2021 gespeel gaan word. Die...
Stellenbosch University
Facilities Management give back to Stellenbosch Police Station on Mandela Day 2023
“In the 32 years that I've worked at Stellenbosch's Police Station, it was the first time that we received this kind of visit from our community. Normally we would go out to the community on Mandela Day to do good. Today we received so...
Stellenbosch University
Die Ontelbare 48 eersdaags by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch
Die Ontelbare 48 eersdaags by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch Die Ontelbare 48, 'n eenmanstuk uit die pen van Wessel Pretorius, kom maak hierdie September ʼn draai by die Universiteit Stellenbosch se Adam Small...