7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Op soek na die konneksies: Dr Rika Preiser
As die laatlammetjie in 'n gesin van agt broers en susters ken dr Rika Preisser reeds van kindsbeen af goed die kompleksiteite, wisselwerkinge, dinamikas en onderstrominge verbonde aan groter netwerke of organisasies. Deesdae is sy senior...
Stellenbosch University
FINALE JAAR TOERVERSLAG
Die lang pad na Tzaneen Op 'n Sondagoggend, voor sonop, was twee busse van Stellenbosch na Bloemfontein op pad, 'n lang rit veral as die bus tot 100 km/h beperk is! Terwyl die busse van dorp tot dorp gaan, word meer onderweg opgetel en elke...
Stellenbosch University
Skokkende tempo van plantuitsterwing in Suid-Afrika
Nuwe navorsing het bevestig dat 79 plante sedert 1700 in Suid-Afrika se drie biodiversiteitsbrandpunte uitgesterf het – naamlik in die Kaapse Blommeryk, die Sukkulente Karoo-bioom, en die Maputaland-Pondoland-Albany gang. Volgens 'n studie...
Stellenbosch University
Virtuele konferensie ondersoek rol van kunste in vrede en versoening
Die Universiteit Stellenbosch (US) was onlangs gasheer vir 'n internasionale konferensie met die tema, Art in Peace and Reconciliation: A Transnational Perspective. Dit is in samewerking met die Vereniging van Statebond-universiteite (ACU)...
Stellenbosch University
SA-universiteit moet op internasionalisering op ons eie vasteland fokus
Wanneer ons Afrika-universiteitsdag op 12 November te midde van wêreldwye gesondheidspandemie vier, moet universiteite op die vasteland al hoe meer poog om saam te werk die gebied van navorsing, leer en onderrig en vakgeleerdheid, skryf...
Stellenbosch University
Hulp vir akademici om afstandsonderrig te oorleef
Akademici behoort al die kognitiewe, emosionele en sistemiese ondersteuning te kry wat hulle nodig het ten einde te verseker afstandsonderrig is suksesvol gedurende die pandemie, skryf dr Karin Wolff van die Fakulteit Ingenieurswese in ʼn...
Stellenbosch University
Palliatiewe sorg word deel van FGGW se voorgraadse kurrikulum
Die finale jaar mediese studente van 2020 sal die eerstes wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om te kwalifiseer na hulle ook 'n kort kursus in palliatiewe sorg (PS) as deel van...
Stellenbosch University
Jaar oue Klimaatskool druk reeds sy stempel af
Die Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is skaars 'n jaar oud, maar dit het reeds 'n hele paar groot suksesse behaal. Wat dít selfs méér merkwaardig maak, is dat die entiteit in Junie 2021 tot stand gebring is...
Stellenbosch University
Maatskaplike geregtigheid is almal se geveg
“Ons moet veg vir die samelewing wat ons wil hê." Dít was die woorde van voormalige Konstitusionele Hof-regter Albie Sachs by die vierde jaarlikse Maatskaplike Geregtigheidslesing, wat onlangs deur die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid...
Stellenbosch University
Deloitte-verslag oor taal in US-koshuise
14 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap U is waarskynlik bewus van die aantygings wat teen die Universiteit Stellenbosch (US) gemaak is met betrekking tot die implementering van ons Taalbeleid in die koshuisomgewing tydens die...