7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Friendship Bench moet MIV-positiewe Zimbabwiërs met posttraumatiese stres ondersteun
Zimbabwiërs wat MIV-positief is, ly ook aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) dikwels as gevolg van die stigma wat hulle ervaar. Hulle benodig toegewyde geestesgesondheidsdienste wat hulle kan help om die posttraumatiese stres te...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se mosselwurm is inheems en al vir miljoene jare in die omte
'n Nuwe studie deur die Universiteit Stellenbsoch (US) het bevestig dat die mosselwurm eintlik 'n inheemse spesie is wat ons kus reeds vir die afgelope 6,4 miljoen jaar bewoon. Terwyl dit vir die afgelope 150 jaar met die Chileense spesie...
Stellenbosch University
Regering nie ernstig genoeg oor vroeë kinderontwikkeling
'n Verslag wat in Februarie verlede jaar deur Statistieke Suid-Afrika bekendgestel is, beklemtoon hoe belangrik die belegging in vroeë kinderontwikkeling vir die toekoms van die land is. Ongelukkig is die werklikheid 'n perd van 'n ander...
Stellenbosch University
US lewer eerste boek en DVD-stel vir dowe en horende kinders
Danksy die harde werk en toewyding van 'n groep personeellede en 'n nagraadse student van die Departement Algemene Taalwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die eerste SA Gebaretaal-boek en DVD-stel wat tegelyk deur dowe en...
Stellenbosch University
Onsigbaarheid van swart vroue in SA
Die afgelope twee dekades sien ons golwe van xenofobiese geweld waarin die onderskeid tussen Suid-Afrikaanse burgers en nieburgers op onmenslike wyse gehandhaaf, versterk en verdedig word, 'n grens wat diegene met 'n aanspraak op Suid...
Stellenbosch University
Aanlyn-assessering kan dowe leerders se wiskundepunte verbeter
Aanlyn wiskunde-assessering kan help om dowe en hardhorende leerders in Suid-Afrika se wiskundepunte te verbeter. Dít is een van die belangrikste bevindinge van 'n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US).“Aanlyn wiskunde...
Stellenbosch University
Ontbrekende data skrik dosent nie af nie
Johané Nienkemper-Swanepoel, 'n PhD-student in Wiskundige Statistiek en biometrie-dosent aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die International Federation of Classification Societies (IFCS) se Helga and Wolfgang Gaul Stiftung...
Stellenbosch University
Navorser bekyk die bosluise en vlooie wat Afrika-pikkewyne pla
Dr Marcela Espinaze van die Universiteit Stellenbosch weet meer as die gemiddelde persoon oor die bosluise en vlooie wat 'n natuurlik deel is van 'n Afrika-pikkewyn se lewe. Dit is omdat pikkewynparasiete self ook die afgelope vier jaar...
Stellenbosch University
Beroertepasiënte kan baat by goedkoop, eenvoudige oefenprogram
Wêreldwyd sterf een uit elke tien mense jaarliks aan ʼn beroerte, wat dit die tweedegrootste oorsaak van sterftes maak. Diegene wat dit oorleef, se beweeglikheid word dikwels belemmer en hulle sukkel om daaglikse take wat ons dikwels as...
Stellenbosch University
`n Pad met musiek: Prof Willemien Froneman
Die mense wat al versamelend oor musiek dink en skryf Om oor die dinge van musiek te dink is vir die mense van die Africa Open Instituut (AOI) 'n saak van erns. Dit keer hulle egter nie om in die proses pret te hê, die gemeensaamheid van...