7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
KMMO’s benodig bemagtigende ekonomiese omgewing om te floreer
Klein, Mikro- en Mediumgrootte Ondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In 'n meningsartikel vir Business Report skryf Goosain Solomon van die Departement Ondernemingsbestuur dat die nuwe regering van nasionale eenheid nou die kans...
Stellenbosch University
Filosofieprofessor Vasti Roodt is eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe
Prof Vasti Roodt neem vanaf 1 Januarie 2025 die leisels oor as die eerste vrouedekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (FASS). As 'n US-alumnus het Roodt 'n lang verbintenis met die Universiteit...
Stellenbosch University
Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek
'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams sy honneursgraad in joernalistiek ontvang, het sy ma, Najma, en sy tannie Azba van...
Stellenbosch University
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het. Maar die enigste keer wanneer jy die formidabele susters in...
Stellenbosch University
FGGW-alumni Dr Darren Green leef voluit
Dit is maklik om na sy lys van prestasies en doelwitte te kyk en jou te verwonder oor hoe een man binne net meer as twee dekades daarin geslaag het om 'n suksesvolle loopbaan in geneeskunde, welstand, motiveringspraatjies en die media uit...
Stellenbosch University
Prof Phillip Strydom wil die gehalte van vleis help verbeter
Prof Phillip Strydom van die Departement Veekundige Wetenskappe in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het gister (30 Mei 2024) sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “'Die perfekte steak' – is ons al...
Stellenbosch University
COP29: Klimaatvergaderings kan Suide se antwoord op klimaatsverandering wees
Wêreldleiers kom van 11 tot 22 November by die COP29-klimaatberaad byeen om die klimaatskrisis te bespreek. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf Kira Alberts van die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (Credo) aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Siphumeze Tshongweni: Jong sangoma bied aan ander ʼn stem
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
'n Doktorsgraad net oor biltong vir Maxine
Eerste navorser wat 'n hele doktorsgraad skryf oor hoe om die beste biltong te maak; word op 14 Maart toegeken Maxine Jones se doktorsgraad in Voedselwetenskap is oor 'n onderwerp wat so eg Suid-Afrikaans is as wat kan kom: biltong. Sy is...
Stellenbosch University
Huisartse lewer beduidende bydrae tot gesondheidsorg
Suid-Afrika se huisartse mag dalk in die minderheid wees, maar hulle lewer ʼn beduidende bydrae tot gesondheidsorg in die land. Hulle help om die distriksgesondheidstelsel te versterk en die gesondheid en welwees van miljone mense wat nie...