7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydra
Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit Stellenbosch (US), het van 9-11 Mei 2023 ʼn werksessie in Arusha, Tanzanië oor die...
Stellenbosch University
Inklusiewe, wederkerige skakeling lei tot wedersydse voordeel
Funda Fundisa is 'n gestruktureerde vrywilligerprogram wat tutorbystand bied aan matriekleerders by Hoërskool Kayamandi op Stellenbosch. US-studente help die matrieks met Engels, Lewenswetenskappe en Wiskunde, en dien as rolmodelle vir die...
Stellenbosch University
Monitering van Kommersiële Olyfboorde in die Wes-Kaap
Kommersieel gegroeide olywe in die Wes-Kaap het een hoof insek pes bekend as die olyfvlieg ( Bactrocera oleae), wat inheems is aan Sub-Sahara Afrika. Die Mediterreense olyf industrie ervaar beduidende verliese as gevolg van die olyfvlieg...
Stellenbosch University
IKT bepaal die pas vir die US se digitaliseringstrategie
Hier by IKT draai die wiele behoorlik. Ons is besig om die grondslag te vestig vir die Universiteit Stellenbosch se nuwe digitale strategie. Ons het vandag twee keuses. Ons kan óf aanhou om dinge te doen soos ons altyd gedoen het, óf ons...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskappe 2024
Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van onderrig en leer betrokke is die geleentheid om hulle OLA-kundigheid op...
Stellenbosch University
SUNSEP vier sukses van 2015 HOPE@Maties-leerders
Agt leerders op die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se merietelys en vyf leerders op die top20-lys van die Noord-Kaap se Onderwysdepartement was in 2015 deel van die [email protected] 'n derde van die groep het...
Stellenbosch University
Alex Muthua wil gesigsherkenningstegnologie help verbeter
Gesigsherkenningstegnologie word op baie verskillende gebiede gebruik – van lughawens, kleinhandelaars, gesondheidsorg, wetstoepassing en bemarking tot banke – om mense deur beelde en video's van hul gesig te identifiseer. Die nadeel van...
Stellenbosch University
Verpleegkunde brei nagraadse program aanbieding uit
Vyf nuut ontwikkelde nagraadse programme vir spesialisopleiding in verpleegkunde is vanjaar vir die eerste keer aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. 'n Bykomende drie nagraadse programme sal in 2023 aangebied word. In totaal...
Stellenbosch University
US vereer bekroonde joernalis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eregraad aan die bekroonde joernalis, skrywer en aktivis, Zubeida Jaffer, by sy Desembergradeplegtigheid toegeken. Jaffer het die graad Doktor in die Filosofie (DPhil), honoris caus a, Maandag (5...
Stellenbosch University
Prof Lize van Robbroeck ondersoek koloniale nalatenskap en ras in die visuele kunste
Prof Lize van Robbroeck van die Departement Visuele Kunste het onlangs haar professorale intreerede, getiteld ' Kuns en die Nalatenskap van Witheid by die Universiteit Stellenbosch se Departement Visuele Kunste', gelewer. Sy het met die...