7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SUNFin is lewendig
Die werk wat vier jaar en drie maande gelede begin is, het daartoe gelei dat die Universiteit Stellenbosch op 26 Julie 2023 sy 35 jaar-oue erfenisstelsel Tera Term kon afsit en na sy nuwe platform Oracle Cloud Financials (OCF) kon...
Stellenbosch University
Veranderende pedagogiese praktyke en identiteite
Ons eerste Leer- en Onderrigverrykingseminaar (LOV-seminaar) vir 2020 is deur Proff Jan Botha en Liezel Frick, Dr Nompilo Tshuma, en Me Miné de Klerk aangebied. Die titel van hul aanbieding was “Veranderende pedagogiese praktyke en...
Stellenbosch University
US chemikus ontvang R6,9 miljoen FLAIR-beurs vir navorsing op ontwikkeling van malaria-teenmiddel
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Dr. Prinessa Chellan is een van 30 jong wetenskaplikes in Afrika wat tot £300 000 (nagenoeg R6,9 miljoen) oor die volgende twee jaar sal ontvang as deel van die Afrika Akademie vir Wetenskappe ( AAS) en...
Stellenbosch University
US-navorser veg saam teen COVID-19
'n Doktorale kandidaat van die Universiteit Stellenbosch (US), Caroline Pule, het by die voorste linies in die stryd teen die COVID-19-virus - wat reeds meer as 715 000 mense wêreldwyd aangetas en die dood van meer as 30 000 mense...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela ontvang toekenning van regsopvoeders vir lewenslange prestasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het gisteraand (15 Augustus 2023) nog 'n pluimpie ontvang toe sy die jaarlikse toekenning vir lewenslange prestasie van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Onderwysreg (SAVO) in...
Stellenbosch University
Sandi se droom bewaarheid
“Laat die terugkeer die terugslag oorskadu." Hierdie stukkie wysheid het die Maties-hokkiespeler Sandisiwe Tabata deur 'n sewe maande lange rehabilitasietydperk gedra nadat sy verlede jaar in die Varsity Sports-hokkietoernooi beseer is...
Stellenbosch University
US verwelkom grensverskuiwende entstofinisiatief
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom die aankondiging vandag deur pres Cyril Ramaphosa van ʼngrensverskuiwende COVID-19- en kanker-entstofinisiatief in Suid-Afrika, sê prof Eugene Cloete, die waarnemende Rektor. Die US gaan ʼn...
Stellenbosch University
TMF/IJCDS Seminaarreks
Op Donderdag 23 September sal die US Transformasiekantoor die derde aflewering van die Transformasiebestuurdersforum en die International Journal for Critical Diversity Studies se seminaarreeks, Die Ontwikkeling van ʼn Kritiese Praktyk van...
Stellenbosch University
Taaldag 2021: Laat ’n meertalige instelling in jou ontvou
Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid ons bied, bied die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking Taaldag 2021 aan. Die geleentheid vind van 08:00 tot 14:00 aanlyn op 30 September plaas. ʼn Beperkte aantal...
Stellenbosch University
US se dr. Katherine de Villiers vereer vir uitnemende chemie-navorsing
Dr. Katherine de Villiers (39) is vir die derde keer in haar akademiese loopbaan as chemikus deur die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) vereer vir haar uitsonderlike bydrae tot navorsing in hierdie veld. Dr De Villiers, 'n senior...