7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US verstewig akademiese en psigomaatskaplike steun aan studente
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied bykomende steun aan voorgraadse studente om op koers te bly met hul studies en beter binne die veranderde konteks van virtuele leer aan te pas namate Suid-Afrika steeds met die COVID-19-pandemie...
Stellenbosch University
Databondels aan studente
Beste studente Ek vertrou dat julle die akademiese jaar – wat weer eens lyk of dit volg uitdagings gaan wees – suksesvol afgeskop het! COVID-19-regulasies het tot gevolg dat ons beperkte kapasiteit in ons lokale het vir studente om lesings...
Stellenbosch University
US spog weer eens met navorsers wat die meeste aangehaal word in die wêreld
Die Universiteit Stellenbosch (US) spog weer eens met twee van sy voorste akademici wat as besonder invloedryke navorsers aangewys is volgens die Web of Science-groep se lys getiteld Highly Cited Researchers 2020 wat onlangs bekendgemaak is...
Stellenbosch University
Biblioteek- en Inligtingsdiens implementeer Kursusleeslyste (“Course Reading Lists”) in SUNLearn
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het, in samewerking met die Sentrum vir Leertegnologieë en ander leer- en onderrigsteunafdelings soos Akademiese IT en die Eenheid vir Gestremdhede, 'n SUNLearn-geïntegreerde leeslysstelsel geïmplementeer...
Stellenbosch University
Baba én BMil vir aanhouer Phumie
US-gegradueerde Phumie Chetty het alles haarfyn beplan: Sy sou hard leer vir haar eksamens, haar graad voltooi en gradueer. Maar soos hulle sê: “Die lewe is wat met jou gebeur terwyl jy ander planne maak." Weinig het Phumie geweet dat nuwe...
Stellenbosch University
Implikasies van vlak 3 vir die US
30 Desember 2020 Geagte personeellede en studente IMPLIKASIES VAN VLAK 3 VIR DIE US Ons kommunikeer nie gewoonlik tydens die jaareindvakansie met die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap nie, maar dit is nodig om die implikasies van...
Stellenbosch University
US-afvaardiging bou netwerke in Japan
'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het in Augustus na Japan gereis om met universiteitsvennote te skakel en aan verskeie geleenthede van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) deel te neem. INU bestaan uit...
Stellenbosch University
Studente van Ingenieurswese, Natuurwetenskappe en AgriWetenskappe seëvier by US se FameLab-uitdunronde
Thabani Mtsi, ʼn magisterstudent in Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as die wenner van die US-uitdunronde van die 2021 FameLab wetenskapkommunikasie- en redenaarskompetisie aangewys. Die virtuele geleentheid...
Stellenbosch University
US-professor ontvang toekenning vir die bevordering van Afrikaans
Prof Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs vir sy lewenslange en uitsonderlike diens aan die Afrikaanse taalgemeenskap vereer. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), in samewerking met die Stigting vir...
Stellenbosch University
SUNFin implementeer nuwe finansiële stelsel
Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste tersiêre instelling in Suid-Afrika wat die Oracle Cloud Financials Application -stelsel implementeer om sy huidige finansiële stelsel te vervang. Hierdie nuwe wolkgebaseerde ( cloud-based)...