7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#USjeugdag: Joshua van Staden
Vir Joshua van Staden, 'n Teologie-tweedejaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) en bekroonde para-atleet, is daar nie sprake van moed opgee nie. Van Staden hou die Suid-Afrikaanse rekord in sowel spiesgooi en gewigstoot in die F41...
Stellenbosch University
US-hokkiester behaal meestersgraad cum laude
Of dit nou op die sportveld of in die klas is, Keenan Horne is 'n lewende bewys dat harde, eerlike werk vrugte afwerp. Horne, die onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan, ontvang vandeesweek sy meestersgraad in die Regte cum...
Stellenbosch University
Internasionale Dag vir Verpleegkundiges: Verpleegkundiges hervorm die toekoms van gesondheidsorg
Woensdag (12 Mei) is die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en Verloskunde oor hoe verpleegkundiges die toekoms van gesondheidsorg hervorm....
Stellenbosch University
Periperi U bied kursus én praatjies oor ramprisikovermindering aan
Die Periperi U-konsortium het 2021 op 'n drafstap begin met 'n maand lange aanlyn kursus, en die bekendstelling van 'n nuwe gespreksreeks daarby. Die Periperi U-netwerk, waarvoor die Universiteit Stellenbosch (US) die sekretariaat in...
Stellenbosch University
US grondkundiges slaan internasionale prys los vir boek oor volhoubare grondvoorbereiding
’n Boek deur twee grondkundiges van die Universiteit Stellenbosch (US) het internasionale erkenning gekry van die wingerdboukundige publikasiebedryf. Die publikasie, wat wenke verskaf oor hoe die druiwebedryf volhoubare grondvoorbereiding...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela in gesogte VN pos aangestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots om aan te kondig dat prof Thulisile “Thuli” Madonsela, direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid by die Fakulteit Regsgeleerdheid, aangestel is as ‘n eksterne lid van die Verenigde Nasies...
Stellenbosch University
US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer
'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging se 2019 toekenning vir uitstaande navorsing ontvang. Dit gee...
Stellenbosch University
IT verseker bedryfsvoortsetting by US
Terwyl Suid-Afrika voortbeur onder die uitwerking van die wêreldwye COVID-19-pandemie, werk universiteite onverpoosd om te verseker dat studente deur aanlyn-leer ondersteun word en dat personeel van die huis af kan werk. Sedert die...
Stellenbosch University
Navorsers op soek na nog olifantluise
Om 'n luis op 'n olifant raak te sien, is beslis nie die maklikste ding op aarde nie! Daarom vra 'n bewaringskundige aan die Universiteit Stellenbosch (US) die hulp van veeartse en mense in die wildbedryf met die insameling van dié kleine...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gelykwaardigheid se video’s oor sosiale ongeregtigede moedig deelname aan
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n visuele kunste-projek op sosiale media bekend gestel om onregverdige diskriminasie en teistering, HIV-Vigs en ander sosiale ongeregtighede aan te spreek...