7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ʼn Uitdaging aan studente: Lanseer ʼn Kishou-idee
Is jy 'n entrepreneur of 'n innoveerder? Wil jy graag 'n deel van R70 000 of ontwikkelingsteun vir jou beginnerbesigheid wen? Skryf dan jou beste Kishou-idee vir 'n beginnersbesigheid in. Die LaunchLab, in vennootskap met die Studenteraad...
Stellenbosch University
Inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag
Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Een van die gepubliseerde verhale sal ook...
Stellenbosch University
Prof Resia Pretorius met nasionale toekenning vereer
Een van die Universiteit Stellenbosch se top navorsers, Prof Resia Pretorius van die Departement Fisiologiese Wetenskappe, is Donderdag (17 Augustus 2017) met die Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) se Vroue in die Wetenskap...
Stellenbosch University
Nuwe SAMNR-navorsingseenheid oor die genomika van breinversteurings by FGGW gehuisves
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het onlangs ʼn buitemuurse eenheid vir navorsing oor die genomika van breinversteurings by die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch (US) tot stand gebring. Die...
Stellenbosch University
Fisika-student vertrek na Lindau vir Nobelpryswenners-vergadering
JC Louw, 'n nagraadse student in Fisika van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 20 top-Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes wat die 69 ste Lindause Nobelpryswennersvergadering sal bywoon wat vanaf 30 Junie tot 5 Julie 5 in...
Stellenbosch University
US Internasionaal Somer/Winterskool-program weer verrykend en vermaaklik
“Om nuwe mense te ontmoet, ontvanklik te wees vir nuwe idees, en hope pret te hê." Dít is wat Mira Janna Pichai van die Universiteit van Clemson in Suid-Carolina, Verenigde State, van die Universiteit Stellenbosch (US) Somer/Winterskool...
Stellenbosch University
Instituut vir Plantbiotegnologie – 21ste bestaansjaarvieringe
Die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het gedurende die reses op Vrydag 13 September 2019 sy 21ste bestaansjaar gevier. In die week voor die Vrydagmiddag se groot partytjie het die IPB se internasionale medewerkers en bedryfsvennote...
Stellenbosch University
Akademiese Diplomasie bevorder die implementering van Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (VOD) in Afrika
Stellenbosch Universiteit (SU) (via die Development and Rule of Law Program), die Pan-Afrika-Parlement (PAP) en die Duitse Omgewingsagentskap (Umweltbundesamt) het onlangs 'n Memorandum van Verstandhouding onderteken. Met hierdie...
Stellenbosch University
Gertrud Meissner-toekenning vir TB navorser
Professor Grant Theron van die FGGW se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het onlangs die Gertrud Meissner-toekenning ontvang van die Europese Vereniging vir Mikobakteriologie (European Society for Mycobacteriology). Hierdie is...
Stellenbosch University
#USjeugdag: 'Saam kan ons die toekoms verander en vorm'
Derdejaar musiekstudent Sinomtha Zake glo dat as die jeug saamspan en hul diverse vaardighede, talente en opvoeding gebruik, kan hulle die toekoms verander en dit vorm soos wat hulle dit graag wil hê. Gedurende Jeugmaand plaas ons die...